Rooimiere en polisie by ontruiming in Kaap

Die polisie moes van skok  granate gebruik maak om oproermakers uitmekaar te jaag by Steenberg, Kaapstad.

Dit volg nadat die balju die Rooimiere ingestuur het om onwettige inwoners te verwyder by ‘n kompleks.