Oorspandering op BBP vlugte

Die Departement van Verdediging het R22,5 miljoen oorspandeer op vlugte vir sogenaamde Baie Belangrike Persone (BBP).

Meeste van die vlugte was vir Jacob Zuma, wat weier om van die presidensiële straler, Inkwazi gebruik te maak, en ander kabinetslede.

Foto: Inkwazi