Gordhan doen oproep op Guptas

Tydens ‘n funksie by die Kongres van Besighede en Ekonomiese Erkenning toekennings het Pravin Gorhan weer eens die Guptas bygekom deur te vra dat hulle Suid Afrika moet verlaat.

Volgens Gordhan is die staatskaping ‘n kanker wat die openbare en publieke sektor verteer.