ANC Jeugliga en “poef”

Die ANC Jeugliga in Natal het weer eens hul kleur en geur gewys deur menslike uitskeiding by ‘n beplande vergadering waar Pravin Gordhan so praat, uit te gooi.

Die geleentheid was ‘n plaaslike fondinsamelingsgeleentheid op KwaDukuza naby Durban.

Die ANC Jeugliga ontken nou sy betrokkenheid by die voorval, maar die ontlasting is uitgegooi deur ‘n woedende skare met ANC-T hemde aan.

Gordhan het die saal na die voorval verlaat.