ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 30, 2017

Ekonomiese aanduiders : 30 November 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.65 ( R13.67) Rand / euro  R16.20 ( R16.22) Rand / Britse pond R18.37 ( R18.29) Brent Ruolieprys per vat $62.53 ( $63.24) Goud per fyn-ons…

Op die volksakker – Partypolitieke opportunisme

Debat bied geen oplossing nie. Die “skielike” gewaarwording van staatskaping en die omvang daarvan in 2017 is bloot ʼn rookskerm, en is bloot die resultaat van openbare druk nadat die…

Herstel vrye mark in Zimbawe, vra TLU SA

TLU SA se president, mnr Louis Meintjes , het skrywes gerig aan onderskeidelik die Britse Hoë Konsulaat en die Duitse Ambassade na aanleiding van beide lande se ondernemings om finansiële hulp…

Instituut waarsku teen gesondheidsplan

Die hoof van die spesiale ondersoekspan van die SA Instituut vir Rasse Verhoudings, dr. Anthea Jeffery, het ‘n verslag die lig laat sien waarin sy waarsku dat die voorgestelde gesondheidswetgewing…

Chaos by OVS nominasie

ANC take in die Vrystaat dreig met regstappe om die aanwysing van Dlamini-Zuma as presidentskandidaat tersyde te stel. Takke was nog in die proses om afgevaardigdes aan te wys terwyl…

Belastingbetaler betaal vir Dlamini-Zuma veiligheid

Dit kos belastingbetalers al byna R800 000 sedert November verlede jaar om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-kavalkade en veiligheid te finansier in haar veldtog om president van die ANC en…

Veldwagters help Renosterstropers

Sanparke se besturende direkteur, Glenn Phillips, glo dat renosterstropers gehelp word deur veldwagters. Hy sê daar is sindikate in die Kruger Wildtuin wat gebruik maak van veldwagters en SAP en…

Oorspandering op BBP vlugte

Die Departement van Verdediging het R22,5 miljoen oorspandeer op vlugte vir sogenaamde Baie Belangrike Persone (BBP). Meeste van die vlugte was vir Jacob Zuma, wat weier om van die presidensiële…

Watertekorte in Wes-Kaap lei tot “diefstal”

Boere in die Wes-Kaap word ernstig geraak deur die ergste droogte in 60 jaar. Druiwe produsente in die Olifantsrivier gebied se water kwota is met 80% gesny. Dit beteken dat…

SAUK Raad en R100 miljoen

Die SAUK Raad het bevestig dat hul opdrag gegee het aan die Spesiale Ondersoek Eenheid om die R100 miljoen betaling wat glo deur MultiChoice aan die SAUK  gemaak is in…

DA en EFF raadslede vir korrupsie ondersoek

ʼn Klag van omkopery en korrupsie wat die VF Plus verlede week teen twee Rustenburgse stadsraadslede van die DA en die EFF by die Valke ingedien het, het daartoe gelei…

Eskom baas ontken omkopery

Die waarnemende voorsitter van Eskom, Zethembe Khoza, het bewerings ontken dat hy probeer het om ‘n LP om te koop. Gerugte oor die naweek het gesê dat staatsekuriteit se minister…

Kul die motorvervaardigers?

Eers was dit die vervaardigers van diesel aangedrewe motors wat gekul het met die ontbranding en besoedeling gegewens wat gelei het tot miljarde dollar se eise teen sekere vervaardigers. Nou…

Eerste voedselhulp bereik Jemen

Alhoewel die eerste vragvliegtuig met noodvoorraad voedsel die oorloggeteisterde Jemen bereik het, is dit minder as die spreekwoordelike druppel in die emmer om die krisis af te weer. Benewens die…

Suiker is ’n sondebok

Wetenskaplikes het pas onthul dat die suiker industrie gegewens van ’n ondersoek weerhou het wat in die sestigerjare opgestel is wat toon dat daar ’n verband is tussen suiker en…

Vermiste duikboot het brand aan boord

Inligting wat pas vrygestel is deur die Argentynse vloot dui daarop dat water in die vermiste duikboot gelek het en ’n ernstige kortsluiting veroorsaak. Die duikboot wat reeds twee weke…

Premier van Ierland bedank

Die Ierse eerste minister, Frances Fitzgerald, het geswig onder druk, en om ’n mosie van wantroue te vermy, het sy verkies om eerder te bedank. Die premier se bedanking spruit…

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Noord-Korea het Woensdag opnuut met sy uittarting begin toe die kommunistiese land nog ’n ballistiese missiel lanseer het. Die owerheid van Suid-Korea het bevestig dat die noordelike buurstaat die missiel…

Wêreld Nuusflitse – 30 November

Bitcoin Die Nobelpryswenner in 2001 vir ekonomiese sake, Joseph Stiglitz, het bepleit dat ’n wêreldwye verbod geplaas word op die Bitcoin geldstelsel wat tans meer as R140 000 per eenheid…

rolex replicas for sale