Onderwys en nuwe drakoniese wetgewing
Ouers van kinders wat nog skoolpligtig is, moet ernstig kennis neem van die voorgestelde wysiging van die Basiese Onderwys Wet, of te wel BELA, wat deur die owerheid ter tafel…
Ouers van kinders wat nog skoolpligtig is, moet ernstig kennis neem van die voorgestelde wysiging van die Basiese Onderwys Wet, of te wel BELA, wat deur die owerheid ter tafel…
Sommige mense koppel 16 Desember aan versoening terwyl dit Geloftedag is omdat dit deel was van ons voorouers se stryd om met die hulp van God hulle voortbestaan te beveilig….
Rand / VSA dollar R13.97 ( R14.03) Rand / euro R16.42 ( R16.48) Rand / Britse pond R18.53 ( R18.60) Brent Ruolieprys per vat $62.32 ( $62.06) Goud per fyn-ons…
Handelaars in die VSA het “Black Friday” begin toe hulle hul sakeondernemings se oortrokke bankrekening se rooi syfers wou vervang met swart syfers wat ’n voordelige saldo aantoon. Om dit…
Pres. Jacob Zuma en die ANC moet kennis neem dat kiesers se geduld op ʼn sekere punt wel opraak as hulle die slagoffers is wat in armoede moet leef weens…
R10 miljoen is vermors deur die Departement van Toerisme op ‘n oord wat opgerig sou word in Tsholomnqa KwaSandile in die Oos-Kaap. Die projek is reeds in 2011 begin en…
Na die onlangse brande moes Knysna nou weer deurloop onder modderstortings na swaar reëns. Dit is veral die Brenton on Lake gemeenskap wat deur geloop het. Ten spyte van die…
‘n Paneel van deskundiges, wat deur die hof aangestel is, het aanbeveel dat amptenare van Sassa ondersoek word om hul rol in die sosiale toelae krisis te bepaal en indien…
Die uitslag van ‘n vyf maande lange ondersoek na die gedrag van die sekretaris van die parlement, Gengezi Mgidlana, sal vir eers geheim gehou word totdat dissiplinêre prosesse afgehandel is….
Tender onreëlmatighede, dissiplinêre stappe teen senior personeellede en die sluiting van ’n forensiese ondersoek is bespreek tydens ‘n spesiale raadsvergadering van die DA beheerde Kaapse Stadsraad. Daar is gevra dat…
Die VF Plus in Gauteng sê die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, moet ophou om Afrikaanse skole in die provinsie met swepe te slaan. Dit volg op die…
Die hooggeregshof in Pretoria het verwys na die vorige vervolgingsbaas, Mxolisi Nxasana, as deel van ‘n omkopery toe hy ‘n R17 miljoen goue handdruk van ANC president Jacob Zuma ontvang…
Die Departement van Binnelandse Sake het verklaar dat die groen ID dokument geldig is en geldig sal bly tot en met die sogenaamde “Live Capture System” in plek is. Die…
Twee gelyke euwels, armoede en ongelykheid, lê aan die wortel van Suid-Afrika se ekonomiese probleme. Albei moet gelyk behandel word. Indien daar net op ongelykheid gefokus word, sal dit ʼn…
Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog en eienaar van die Tesla motorvervaardiging maatskappy in die VSA, het nog altyd groot gedroom en groot gedoen wanneer hy iets aanpak. Sy jongste…
Duitsland verkeer in ’n politieke krisis nadat die Vrye Demokrate onttrek het uit samesprekings om ’n vierparty koalisie te vorm. Met die mislukking is daar weinig opsies oor vir kanselier…
Die Duitse president, Frank-Walter Steinmeier, het politieke partye in die land gemaan tot groter kalmte en gevra dat hernude pogings aangewend moet word om ’n koalisieregering saam te stel. Die…
Vir maande het die minderheidsregering van eerste minister Mariano Rajoy van Spanje gesê hy praat nie met die separatiste leiers van Katalonië nie, maar het nou skielik sy deuntjie verander….
’n Advokaat verbonde aan Amnestie Internasionaal het Mjanmar se regering daarvan beskuldig dat hulle ’n apartheidsregering is wat apartheid bevorder. Sedert die geweld uitgebreek het in Augustus vanjaar, het sowat…
Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, het geswig voor die druk van sy politieke party, ZANU-PF, en sy getroue weermag generaals het ook die druk volgehou. Die 93-jarige diktator word…
Nuutste kommentaar