Ekonomiese aanduiders : 14 November 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.47 ( R14.40) Rand / euro R16.91 ( R16.79) Rand / Britse pond R18.99 ( R18.89) Brent Ruolieprys per vat $63.16 ( $63.52) Goud per fyn-ons…
Rand / VSA dollar R14.47 ( R14.40) Rand / euro R16.91 ( R16.79) Rand / Britse pond R18.99 ( R18.89) Brent Ruolieprys per vat $63.16 ( $63.52) Goud per fyn-ons…
Aspirant-president Cyril Ramaphosa klink al hoe meer soos Jacob Zuma en politieke ontleders wys daarop dat daar min verskil gaan wees in beleid onder Ramaphosa as onder die Zuma-bewind. Ramaphosa…
Regter Dennis Davis, wat ‘n belastingkomitee lei, voorspel dat die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), gaan misluk soos die e-tolstelsel misluk het. Volgens Davis word die NGV gedryf deur professionele mense,…
Suid-Afrika kan nie gratis tersiêre onderwys bekostig nie, en dit is nou bevestig deur die verslag van die Heher-kommissie. Die VF Plus hoop dat hierdie boodskap inslag sal vind by…
Die gemors wat by tesourie aangaan, asook Jacob Zuma se plan van gratis onderrig vir studente ten spyte van die Heher-verslag wat sê dit is onmoontlik en onwenslik, het daartoe…
Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het opnuut bevestig dat hy alles in sy vermoë sal doen om skole te verplig om ‘n derde (swart) taal te onderrig. Diegene…
Beaufort-Wes se damwater het opgedroog. Die Gamkadam is amptelik leeg en inwoners is afhanklik van boorgatwater en sogenaamde bruinwater. Dit is rioolwater is wat gesuiwer en hersirkuleer word. Twee-en-dertig boorgate…
Tesourie het bevestig dat die hoof van hul begrotingsafdeling, Michael Sachs, bedank het. Dit volg na beweerde inmenging vanaf Jacob Zuma se kant met tesourie se sake. Kenners meen dat…
Heb 7:26, 27 Want so ‘n hoëpriester was vir ons gepas, een wat heilig, onskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars is, en wat hoër as die hemele geword het; wat…
Met ‘n breë uitkyk na wat nou om ons hier in Suid-Afrika aan die gang is, laat my besef dat die geskiedenis herhalend is en dat ons voortdurend daaruit moet…
Waar die Lexus LC500 beweeg, trek dit aandag. Die hoofligte wat deel uitmaak van die voorste stamper en die agterligte wat se lyne bykans ooreenstem met die van die…
Die Phlebodium is ‘n lugplant met lang, gelobde varingblare. Dit is in die familie Polypodiaceae, die spesie is P.aureum. Hierdie varings kom oorspronklik van subtropiese gebiede van Amerika. Dit word…
Bestanddele: 1 kg saggemaakte biefstuk (sny dit in repe) 2 uie in dun skywe gesny 1 bakkie sampioene in stukke gesny Meel en speserye na u smaak gemeng. Rol die…
Britse wetenskaplikes het ’n nuwe manier ontdek om onaktiewe en verouderde selle van die menslike liggaam te verjong. Die veroudering word teengewerk deur behandeling met ’n chemiese stof wat byna…
Die Siriese leërmag het hul oorwinning uitgeroep nadat die Islamitiese Staat (IS) terroriste uit hulle laaste basis in Albu Kamal verdryf is. Dit is die terroriste se laaste stedelike basis…
Die president van die Filippyne, Rodrigo Duterte, het pas ’n belofte aan Russiese diplomate gemaak dat hy van plan is om wapenaankope by Rusland te doen Die onderneming is gegee…
’n Wolkbank wat besoedel is met radioaktiewe stof het die afgelope naweek oor Europa getrek wat vermoedelik afkomstig is van ’n onklaar kernkragbron in Rusland, maar wat as onskadelik bestempel…
Derduisende Poolse nasionaliste het Saterdag in die hoofstad Warskou saamgekom om die onafhanklikheid van Pole feestelik te herdenk. Met ’n slagspreuk as tema “God al die eer vir ons vaderland”…
Veertig parlementslede van die Britse Konserwatiewe Party het ’n brief onderteken waarin die eerste minister en leier van die party se bedanking as premier gevra word. Die parlementslede sê hulle…
’n Hewige aardbewing wat 7,3 op die Richterskaal registreer, het op die grens van Iran met Irak die dood van meer as 350 mense van Iran veroorsaak. Honderde mense het…
Nuutste kommentaar