Wat eet ons vanaand?
Varktjops met piesangs en patats Bestanddele vir die sous: 200 ml tamatiepuree 25 ml suurlemoensap 1 fyngekapte ui 12,5 ml Worcestersous Sout na smaak Meng al die bestanddele vir…
Varktjops met piesangs en patats Bestanddele vir die sous: 200 ml tamatiepuree 25 ml suurlemoensap 1 fyngekapte ui 12,5 ml Worcestersous Sout na smaak Meng al die bestanddele vir…
Bokwiet is ‘n plant uit die duisendknoop familie wat genoem word Polygonaceae. Die genus is Fagopyrum en die spesie is F. Esculentum. Die rang is Cayophllales. Dit is dalk nie…
Hierdie “pikante” Kia Picanto motor het reeds ‘n groot hoeveelheid aanhangers gewerf en is baie gewild. Die derde in ‘n reeks en wanneer daar gekyk word na die motor, merk…
Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het ‘n brief van gelukwense gestuur aan die nuwe en jong kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz. Mnr. Breytenbach sê in sy skrywe…
Dit wil voorkom of terroriste aanvalle op boere selfs nog meer toeneem nadat die boeregemeenskap sy protes kenbaar gemaak het, en kenners waarsku dat ‘n uiters plofbare situasie aan die…
‘n Uiters plofbare situasie is aan die ontstaan omdat organiseerders van die Swart Maandag optogte vervolg gaan word, skynbaar in opdrag vanuit parlementêre kringe. Dit volg op die minister van…
Meer as 5 500 klagtes van nalatigheid teen die Departement van Gesondheid is gemaak sedert 2104. Minister Malusi Gigaba het aangetoon dat R56 miljard se eise teen die departement ingestel…
Soos verwag het die linkse media weer onmiddelik na die pen gegryp om die protes teen plaasmoorde te etiketteer. “Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”. Volgens…
In ‘n operasie deur die polisie is daar beslag gelê op meer as 225 onwettige wapens. Dit sluit in AK 47’s, R5 gewere en 9mm pistole. Dit is nie gemeld…
Die tot dusver betreklik rustige Wes-Kaapse dorp Stellenbosch is ‘n tweede keer in ‘n bestek van ‘n week geruk met geweld. Hierdie keer is ‘n man vermoor en sy seun…
Blade Nzimande, grootbaas van die SA Kommuniste Party, het in ‘n verklaring gesê dat die #FeesMustFall beweging vanuit ANC-partygeledere aangehits is. Sy standpunt rondom die staatskaping episode het hom in…
Mosilo Mothep het tydens die parlementêre ondersoek na staatskaping getuig hoe Trillian Capital Partners werk ter waarde van R900 miljoen gedoen het vir Eskom sonder enige formele kontrak, terwyl hul…
Tydens ‘n kapingsituasie is twee polisiebeamptes gewond terwyl ‘n kaper gedood is in ‘n kapingsvoorval by ‘n winkelkompleks in Midrand. ‘n Polisieman is gekaap in ‘n ongemerkte voertuig en in…
Elf persone is gedood in ‘n skietery op die N11 naby Ladysmith. ‘n Taxibaas aangeval deur ‘n vermeende opposisie taxi bende. Die bakkie het beheer verloor en gebots met ‘n…
Rand / VSA dollar R14.13 ( R14.04) Rand / euro R16.44 ( R16.35) Rand / Britse pond R18.77 ( R18.56) Brent Ruolieprys per vat $60.94 ( $60.90) Goud per fyn-ons…
Hierdie is die tweede aflewering oor Europese volke wat nie soewereine onafhanklikheid het nie, maar wel daarna streef. Denemarke Die klein eiland, Bornholm, in die Balkan See, met sy…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, gaan nie die termyn van die Federale Reserwebank se voorsitter, Janet Yellen, verleng nie. Ingeligte bronne beweer dat Yellen, wat deur Barack Obama benoem…
Die afgesette president van Katalonië, Carles Puigdemont, wat saam met vyf van sy afgesette ministers uitgewyk het na België, en tans in Brussel is, het ’n bekende advokaat as raadgewer…
Paul Manafort, die man wat in 2016 die hoof van president Donald Trump se verkiesingsveldtog was, en later afgedank is, staar ernstige vervolging in die gesig. Manafort het homself gaan…
Die twee nuwe moontlike koalisievennote van kanselier Angela Merkel van Duitsland, is besig om haar geduld tot die uiterste te beproef, en sy sukkel om almal in die koalisiekraal te…
Ondanks die vooruitsigte dat die stryd teen terrorisme besig is om iets van die verlede te word, bly die lewensomstandighede van miljoene burgerlikes uiters haglik. Kenners meen dat soveel as…
Nuutste kommentaar