Wits nou Rooi

Die pienkste universiteit van Suid-Afrika het nou gekry waarvoor liberaliste hulle oor jare heen beywer.

Die rooi EFF het 12 van die 15 setels verower het  met die verkiesing van ‘n nuwe  studenteraad.

Waarnemers meen dat die universiteits owerhede moeilikheid kan verwag rakende klasfooie, dissipline en selfwerksaamheid.

Die feit dat die studente juis dié keuse gemaak het, wys op die klimaat onder die studente, wat enige tyd weer tot ‘n opvlamming van geweld en anargie op kampus kan lei.