“Wit advertensie” veroorsaak groot gehuil

‘n Advertensie waarin ‘n “wit Engelssprekende kandidaat” gesoek word, het ‘n groot oproer op sosiale media veroorsaak.

Die pos sou klaarblyklik by M-Net wees en die advertensie is gedoen deur ‘n agentskap.

Waarnemers vind dit opmerklik dat M-Net slegs blankes soek en die vraag ontstaan of die ander mense dan nie die werk doen nie.