Wêreld Nuusflitse – 30 Oktober

Turkye

Die veiligheidsmagte in Turkye het 49 mense wat vermoedelik vegters van die Islamitiese Staat is, in hegtenis geneem wat besig was om gereed te maak vir ’n aanval tydens die land se feesdag.

 

Iran

Die president van Iran het die naweek bevestig dat sy land sal voortgaan met die vervaardiging en ontwikkeling van missiele, ongeag wat die VSA of enige ander land daarvan dink

 

VSA

Ongeag al die leuens wat deur die media versprei is, en veral deur CNN, het president Trump van Amerika al die geheime dokumente oor die moord op John F Kennedy vrygestel.