Water- en Sanitasiedepartement in rioolstatus

Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, het in sy verslag gemeld dat die Departement van Water en Sanitasie se pogings om hul finansiële probleme uit te sorteer, uitmekaar geval het.

Hy kon slegs ‘n gekwalifiseerde ouditverslag uitreik vir die 2016/17 boekjaar. Dit is omrede van miljoene rande wat vermors is in oorbesteding asook ongemagtigde uitgawes wat aangegaan is.

Foto: Kimi Makwetu