Verwoerdburg skietery

Twee sekuriteitswagte was in aparte skietvoorvalle betrokke in die Verwoerdburg area.

Een beampte is in sy patrollievoertuig in die Midrand omgewing doodgeskiet terwyl ‘n tweede gewond is by ‘n kompleks in Barbeque Downs.

Ondersoek duur voort.

Taxigeweld het ook uitgebreek in Fourways waar ‘n skietvoorval aangemeld is.