Polisiewapens te koop

‘n Polisiebeampte is in Natal gearresteer op moontlike klagtes dat hy polisie vuurwapens en ammunisie verkoop het.

Die Valke het toegeslaan en wapens, ammunisie, koeëlvaste baadjies, polisie uniforms en pepersproei “aangekoop” by die verdagte tydens ‘n operasie.