Polisie moes ingryp by UK

Die bestuur van die Universiteit van Kaapstad het die polisie versoek om orde te help herstel waar studente lesings ontwrig en ook verhoed het dat studente vervoer kan plaasvind.

Max Price, die visekanselier, erken dat studente die reg het om te protesteer maar veroordeel die ontwrigting wat die studente veroorsaak.

Die lesings is intussen tot Maandag gestaak