Monthly Archives: October 2017

Noord-Korea steel militêre dokumente

Kapers in Noord-Korea het honderde dokumente gesteel wat deur die gesamentlike werk van Amerika en Suid-Korea gedoen is tydens hulle militêre oefeninge. Die kommunistiese kapers het talle dokumente bekom wat…

Ekonomiese aanduiders : 7 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.75 ( R13.72) Rand / euro  R16.20 ( R16.10) Rand / Britse pond R18.11 ( R17.97) Brent Ruolieprys per vat $55.79 ( $55.62) Goud per fyn-ons…

VVK voorsitter tree uit

Mnr. Paul Kruger het uitgetree as voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), en een van die stigterslede, mnr. Tim van der Westhuizen, het ook sy uittrede aangekondig. In ‘n boodskap…

Groot skade deur hael

Groot dele van die Wes-Rand het enorme skade gekry nadat hael so groot soos tennisballe geval het tydens ‘n storm wat soos ‘n tornado gelyk het. Stormsterk winde het bome…

Transnet-pensioenarisse gaan betoog

Transnet-pensioenarisse gaan ‘n optog hou teen die ministers van finansies en openbare ondernemings. Die pensioenarisse eis onmiddellike verligting vir hul haglike finansiële situasie wat veroorsaak word deur die skrale Transnet-pensioen…

Kampusse van Kaap Skiereiland Universiteit gesluit

Meer as 33 000 studente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie se studies is onderbreek nadat die instelling se kampusse gesluit is weens studente geweld. Geen amptelike redes is…

Bendelede steek verdagte dood buite hof

Twee bendelede het helder oordag ‘n verdagte buite die Athlone hof met messe doodgesteek. Sekuriteitswagte en polisiebeamptes van die polisie stasie was te laat om die voorval te verhoed. Twee…

Polisiebeampte geskiet

‘n Senior polisiebeampte is in die Venda gebied doodgeskiet en sy staatsvoertuig is gesteel. Die polisie het by Venda Universiteit die verdagtes opgemerk en in ‘n jaagtog en skietgeveg  is…

Internasionale Filmspan beroof

‘n Internasionale filmspan is beroof van al hul toerusting by die Peers Grotte in Silvermine. Sanpark het geen verklaring uitgereik oor die insident nie maar in die lig van die…

Minister se vakansierit van R680 000

Minister van polisie, Fikile Mbalula, het in ‘n verklaring gesê dat daar nie belangebotsings was toe ‘n derdeparty sy Dubai vakansie gefinansier het nie. Mbalula was tydens die rit nog…

Macron waarsku EU teen nasionalisme

Die sosialistiese Franse president, Emmanuel Macron, het klaarblyklik paniekerig ’n waarskuwing tot die Europese Unie gerig om te waak teen nasionalisme. Macron sê die Europese Unie mag nie “terugkeer” na…

Spanje sleep Kataloniërs hof toe

Spanje se nasionale hof het begin om lede van die Kataloniese polisiediens te vervolg wat glo teenstand gebied het teen die gewelddadige optrede van die Spaanse polisie tydens die referendum…

Noord-Korea maak gereed vir langafstand missiel

Noord-Korea is van plan om ’n nuwe toets te doen met ’n langafstand interkontinentale missiel wat glo voldoende sal wees om Amerika te tref. Die ballistiese missiel sal getoets word…

Merkel moet koalisie vorm met teenstanders

Bondskanselier Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie (CDU) sal hierdie week begin onderhandel met die linkse Groen Party en die Vrye Demokrate Party (FDP) om ’n koalisie te vorm nadat…

Spanning in Spanje bereik hoogtepunt

Byna ’n miljoen mense het die afgelope naweek in Barcelona, die hoofstad van Katalonië hul steun bewys aan die Spaanse regering se standpunt van ’n onverdeelde Spaans staat. Dit blyk…

Belgiese boer kweek reuse pampoen

Die Belgiese boer, Mathias Willemijns het Europa se grootste pampoen gekweek vir 2017, wat ’n allemintige 1 008 kilogram geweeg het. Met die prestasie het hy die Europese Pampoen Kampioenskap…

Wêreld Nuusflitse – 10 Oktober

Duitsland Die onderhandelings om ’n koalisieregering te vorm, het sy eerste terugslag gekry toe die voorstel van die Merkel-regering verwerp is deur die Groenes oor die immigrasiebeleid om slegs 200…

Op die volksakker – Volkere, grense en vryheid

Danksy die gebeure in Katalonië, die dramatiese beelde van die Spaanse owerhede se drakoniese geweld en EU goedkeuring van staatsgeweld, is volksvryheid nog eens aktueel in die internasionale nuus. Veral…

Ietsie saam met tee

Wat eet ons hierdie naweek saam met tee? Hier is ‘n ongewone “koek” en nogal met ‘n marmite en kaas bolaag. Probeer dit gerus, die koek se tekstuur lyk soos…

Waaierblom / Scaevola aemula plant / Fan flower

Hierdie mooi plant met sy waaieragtige blomme dra die pragtigste kleure blomme. Dit is ‘n jaarplant plant en dit blom sommer oorvloedig. Scaevola aemula is in die familie Goodenaceae. Dit…

Motorrubriek – Audi RS3 Quattro S Tronic

  Wanneer daar gekyk word na die werkverrigting syfers van die Audi RS3 Quattro, kom ‘n mens onder die indruk dat die Audi ingenieurs deeglike huiswerk gedoen het. Hierdie kompakte…

Goeie Afrikaans

Ag nee, Johan Wiesner. Ek verwys na jou muggiesiftery oor “enkele voorbeelde” wat Trots op Afrikaans gebruik het. Eerstens stem ek met sy woordgebruik saam omdat dit pas in die…

Ekonomiese aanduiders : 9 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.72 ( R13.68) Rand / euro  R16.10 ( R16.02) Rand / Britse pond R17.97  ( R17.90) Brent Ruolieprys per vat $55.62 ( $57.30) Goud per fyn-ons…

Krugerdag herdenk

More, 10 Oktober, is dit die herdenking van die geboortedag van Paul Kruger, in lewe president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). Sedert die ANC de bewind van FW de Klerk…

Motorfietse ry teen plaasmoorde

‘n Organisasie genaamd BRAFM (Bike Riders Against Farm Murders), het boere in Noord-Transvaal dankbaar gehad vir hulle openlike veldtog teen plaasmoorde. Die groep motorfietsryers het die naweek Noord-Transvaal deurkruis, nadat…

EFF intimideer boere

‘n Geval van ernstige intimidasie het die naweek op ‘n plaas in die Dendron omgewing plaasgevind. ‘n Bakkievrag mense in EFF klere en kleure het op ‘n plaas opgedaag en…

DA kry nuwe Wes-Kaap leier

Die DA in die Wes-Kaap het die naweek sy nuwe leier aangewys, maar die uitslag word betwis deur die verloorder en dreig om die party ernstig te verdeel. Soos verwag…

Plakkers juig oor gratis hoenders

Plakkers naby Protea Glen het gejuig toe ‘n vragmotor met lewendige kuikens omgeslaan het naby die kruising van Chris Haniweg met Impalaweg. Die vragmotor het lewendige kuikens vervoer, en die…

OB se pos in gevaar?

Die parlement gaan ‘n bespreking hou oor die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se bekwaamheid om aan te bly in haar pos. Sedert die OB ‘n jaar gelede aangestel is het…

ANC besig met “grondgryp”?

Volgens berigte weerhou die ANC regering die oordrag van meer as 1,4 miljoen hektaar se grond aan hul “regmatige eienaars”. Parlementêre navrae toon dat die ANC meer as R21 miljard…

Vertragingstaktiek by SAUK?

ANC-president Jacob Zuma en die minister van kommunikasie, Ayanda Dlodlo, word daarvan beskuldig dat hul die aanstelling van die nuwe SAUK raad vertraag in ‘n poging om hul eie kandidate…

Minister ‘n “tsotsi” genoem

Die Kamer van Mynwese het by monde van hul president ‘n aanval geloods op die minister van Minerale bronne, Mosebenzi Zwane, en hom beskuldig dat hy ‘n “tsotsi” is. Die…

Eskom kort stoele

Dit blyk asof Eskom se treurmare nie einde het nie. Stoele ter waarde van R100 miljoen moet aangekoop word vir kantore en besoekers. Die kragvoorsiener het aansoek gedoen by tesourie…

Tories verdeeld oor Theresa May leierskap

Te midde van hewige kritiek afkomstig van parlementariërs in die Konserwatiewe Party van Brittanje, bly Theresa May aan as die land se eerste minister. Een van die voormalige ministers in…

Spaanse regering wil paaiboelie speel

Die Spaanse regering speel nou sy grootste troefkaart deur die Kataloniese gebied te onderwerp aan ’n verkiesing met die hoop om daarmee ’n nuwe regering saamgestel te kry wat die…

Hof het Kataloniese parlement opgeskort

Die Spaanse Grondwethof in Madrid het die werksaamhede van die Kataloniese parlement opgeskort nadat die streek besluit het om af te skei van Spanje. Die president van Katalonië het in…

Nederland kry ’n nuwe kabinet

Na meer as 220 dae wat beskryf word as ’n patetiese gesukkel, gaan Nederland uiteindelik ’n grondwetlike stap neem en ’n nuwe kabinet saamstel – indien al die partye wat…

Stryders teen kernwapens ontvang Nobelprys

’n Klein en onbekende organisasie wat reeds etlike jare streef na die bereiking van ’n kernwapen vrye wêreld het die 2017 Nobelprys vir Vrede ontvang. Die klein organisasie met die…

Iran Kern-ooreenkoms in gedrang

  Die kernverdrag wat die Obama regering gesluit het met Iran, is weer in gedrang nadat president Donald Trump duidelik te kenne gegee het dat hy nie tevrede is daarmee…

Massaprotes skud Rusland

In meer as tagtig Russiese stede en groot dorpe het kiesers begin met optogte in strate om ontevredenheid te toon omdat die Russiese president, Vladimir Poetin, diskrimineer teen sy amptelike…

Nieu-Seeland verkiesing vereis koalisie

Die regerende Nasionale Party van Nieu-Seeland het talle setels afgestaan teen die Arbeidersparty wat voorheen gesukkel het om steun te kry, maar die gematigde party, die NZ Eerste hou nou…

Terreur goedgepraat

Volgens berigte het Jacob Zuma by Groot Marico na sy en ander se arrestasie in 1963 verwys. Dit is ‘n voorval wat 54 jaar gelede plaasgevind het toe hy ‘n…

Op die volksakker – Volksvryheid – ʼn liberale beskouing

Katalonië staan vandag as skokbeeld van die ware beskouing van volksvryheid in ons dag. Skoktonele van staatsgeweld teen sy eie burgers deur ʼn (sogenaamd) beskaafde owerheid word wêreldwyd gebeeldsend. Vier…

Springbokke moet wit dra teen plaasaanvalle

Plaasaanvalle is ʼn saak van nasionale belang en die VF Plus het daarom ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Rugby Unie (SARU) gedoen dat die nasionale span Saterdag met die rugbytoets…

Korrup, korrupter, Doktor

Ace Magashule, die premier van Vrystaat het ‘n eredoktorsgraad ontvang van die Universiteit van Bahcesehir. Die universiteit is in Turkye. Daar word daarop gewys dat ‘n vorige Vrystaatse premier en…

Rugbylande wys SA ‘n vinger

Die hoof van SA Rugby, Oregon Hoskins, is glo teleurgesteld oor die gebrekkige steun wat Suid-Afrika ontvang vir hul bod om die 2023 wêreldrugbybekertoernooi aan te bied. Ierland en Frankryk…

OB kantoor soek R884 miljoen

Die Openbare Beskermer (OB) se kantoor het die parlement meegedeel dat hulle kantoor meer as R884 miljoen benodig oor die volgende 3 jaar. Die grootste deel daarvan gaan om werknemers…

Belastingbetalers dok R500 000 vir Gigaba se vrou

Die staat, of te wel die belastingbetaler, het meer as R500 000 gehoes vir oorsese reise vir die minister van finansies, Malusi Gigaba, se vrou Norma. Sy kantoor verdedig die…

Raad wil onwettige uitgawes op onwettige vergadering goedkeur

Die ANC-beheerde Ngwathe-plaaslike munisipaliteit, wat Heilbron, Parys, Vredefort, Koppies en Edenville insluit, wil R112 miljoen se onreëlmatige uitgawes op ʼn onwettige vergadering goedkeur. Mnr. Phillip van der Merwe, VF Plus-raadslid…

Ekonomiese aanduiders : 6 Oktober 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.68 ( R13.60) Rand / euro  R16.02 ( R15.99) Rand / Britse pond R17.92 ( R18.01) Brent Ruolieprys per vat $57.00 ( $55.80) Goud per fyn-ons…