Onderwys in geldkrisis

Die Gautengse onderwysdepartement is in ‘n finansiële krisis.

Weens dié feit sal slegs matrikulante in 2018 tablette ontvang.

Dit kos die departement jaarliks duisende rande om die tablette te herwin, aangesien dit “verlore” raak.

Die finansiële probleme mag beteken dat sommige leerlinge nie geplaas kan word in skole in 2018 nie.