Koko verhoor sloer

Eskom se dissiplinêre verhoor rondom Matshela Koko is uitgestel nadat Eskom se prokureur afgedank is.

Daar moet nou eers na ‘n plaasvervanger gesoek word voor die saak aangehoor kan word.

foto: Matshela Koko