Diefstal word nasionale sport

Die Valke het een van hul lede se vlerke geknip nadat hy meer as R430 000 se boetegeld  spandeer het.

Oos-Transvaal se anti-korrupsie bevelvoerder, Richard Nkwanyana, het homself oorgegee aan die Valke na dit aan die lig gekom het dat hy geld wat gekonfiskeer is, uitgegee het.

‘n Verdere R43 000 is ook “weg”  terwyl hy aan bestuur van sake was.

Ooglopend word die terme korrup en anti-korrup verwar.