Sonkrag word bekostigbaarder
As ‘n son-elektrisiteitstelsel met ‘n leeftyd van 25 jaar oor slegs 10 jaar afbetaal word, is dit nou reeds goedkoper as Eskom. Tel 20% by die Eskom-prys en probeer die…
As ‘n son-elektrisiteitstelsel met ‘n leeftyd van 25 jaar oor slegs 10 jaar afbetaal word, is dit nou reeds goedkoper as Eskom. Tel 20% by die Eskom-prys en probeer die…
Die Belasting Ombudsman het berig dat daar ‘n drastiese toename is in klagtes deur belastingpligtiges. ‘n Toename van bykans 62% is die afgelope jaar aangeteken wat beteken dat meer as…
Die nuwe minister van staatsekuriteit is Bongani Bongo uit die Oos-Transvaal waar hy as advokaat in die departement van menslike plasings gewerk het. Hy is egter redelik onbekend in politieke…
Groot distriksmunisipaliteite is lomp en weens faktore soos swak ANC-raadslede lewer dit nie die nodige diens aan gemeenskappe nie. Plaaslike regering moet eerder gedesentraliseer word sodat dit in kleiner munisipaliteite…
Cyril Ramphosa, die land se adjunkpresident, beskryf die toestand is Suid-Afrika as ‘n donker tydperk van demokrasie. Volgens hom is die ekonomie tot niet en blameer hy die staatskaping vir…
Kaapstad sal hul eerste ontsoutingsaanleg gereed hê net voordat damme in die stad gaan opdroog. Dit aldus Xanthea Limberg van die stad se burgemeesterskomitee rakende water en energie sake. Verbruikers…
Die land se regeerder het weereens sy dolosse, geskommel. Die nuutste skommeling van die kabinet beteken dat Blade Nzimande van die SAKP die mes ingelê is, terwyl Buti Manamela, nasionale…
Rand / VSA dollar R13.39 ( R13.33) Rand / euro R15.77 ( R15.71) Rand / Britse pond R17.67 ( R17.67) Brent Ruolieprys per vat $57.88 ( $57.82) Goud per fyn-ons…
Die Verenigde Nasies se opvoedkundige, wetenskaplike en kulturele struktuur, Unesco, word daarvan beskuldig dat hy anti-Israelies is en dit het daartoe gelei dat Amerika besluit het om uit die organisasie…
Die 64-jarige bestuurder van die Suid-Koreaanse reus, Samsung, het sy vervroegde uittrede aangekondig nadat die maatskappy betrokke was in ’n korrupsie skandaal. Kwon Oh-hyun, bestuurder van die Samsung Elektronika afdeling,…
Die vervaardiger van elektriese motorvoertuie, Tesla, het na raming sowat 400 werkers afgedank by sy Tesla Model 3 aanleg in Amerika. Volgens die direksie gaan dit om die afdanking van…
Dit is nie net die langdurige oorlog in die Midde-Oosterse land Jemen wat die land knel nie, maar ’n veel groter gevaar wag op die 25 miljoen inwoners as ’n…
Dit lyk of ’n paniekbevange klomp onderhandelaars op die laaste minuut besef het dat hulle weer met mekaar moet praat anders val die saak deur die mat tot beide kampe…
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het in ’n verklaring aan die media gesê die VSA volg die roete van diplomasie met Noord Korea tot die eerste bom…
Spanje Die Spaanse Hoërhof het beveel dat twee aangeklaagde leiers van Katalonië moet tronkstraf kry vir hulle aandeel in die referendum-sage wat as onwettig bevind is deur die howe,…
Nuutste kommentaar