Terreur goedgepraat
Volgens berigte het Jacob Zuma by Groot Marico na sy en ander se arrestasie in 1963 verwys. Dit is ‘n voorval wat 54 jaar gelede plaasgevind het toe hy ‘n…
Volgens berigte het Jacob Zuma by Groot Marico na sy en ander se arrestasie in 1963 verwys. Dit is ‘n voorval wat 54 jaar gelede plaasgevind het toe hy ‘n…
Katalonië staan vandag as skokbeeld van die ware beskouing van volksvryheid in ons dag. Skoktonele van staatsgeweld teen sy eie burgers deur ʼn (sogenaamd) beskaafde owerheid word wêreldwyd gebeeldsend. Vier…
Plaasaanvalle is ʼn saak van nasionale belang en die VF Plus het daarom ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Rugby Unie (SARU) gedoen dat die nasionale span Saterdag met die rugbytoets…
Ace Magashule, die premier van Vrystaat het ‘n eredoktorsgraad ontvang van die Universiteit van Bahcesehir. Die universiteit is in Turkye. Daar word daarop gewys dat ‘n vorige Vrystaatse premier en…
Die hoof van SA Rugby, Oregon Hoskins, is glo teleurgesteld oor die gebrekkige steun wat Suid-Afrika ontvang vir hul bod om die 2023 wêreldrugbybekertoernooi aan te bied. Ierland en Frankryk…
Die Openbare Beskermer (OB) se kantoor het die parlement meegedeel dat hulle kantoor meer as R884 miljoen benodig oor die volgende 3 jaar. Die grootste deel daarvan gaan om werknemers…
Die staat, of te wel die belastingbetaler, het meer as R500 000 gehoes vir oorsese reise vir die minister van finansies, Malusi Gigaba, se vrou Norma. Sy kantoor verdedig die…
Die ANC-beheerde Ngwathe-plaaslike munisipaliteit, wat Heilbron, Parys, Vredefort, Koppies en Edenville insluit, wil R112 miljoen se onreëlmatige uitgawes op ʼn onwettige vergadering goedkeur. Mnr. Phillip van der Merwe, VF Plus-raadslid…
Rand / VSA dollar R13.68 ( R13.60) Rand / euro R16.02 ( R15.99) Rand / Britse pond R17.92 ( R18.01) Brent Ruolieprys per vat $57.00 ( $55.80) Goud per fyn-ons…
’n Reuse tonnel wat deur dwelmsmokkelaars gebruik is, was pas die roete waarin 16 bankrowers beweeg het om ’n bank in die Meksikaanse stad Tijuanate beroof van sowat 270 miljoen…
Bloomberg rapporteer dat die Spaanse beurs oornag met meer as 2,4% gedaal het sedert die Kataloniese staat se wegbreek van Spanje deur ’n referendum beslis is. Spaanse media berig dat…
Nadat dr. Frauke Petry op dramatiese wyse bedank het uit die Alternatief vir Duitsland, (AfD) het twee weke van stilte geheers in die geledere van die nasionalistiese party. Nou het…
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het die valse gerugte in die linkse media verwerp en gesê daar is geen sprake van ’n moontlike bedanking as minister by…
Spanje se eerste minister, Mariano Rajoy, het ’n voorwaarde gestel alvorens dialoog met die leiers van Katalonië gevoer sal word. Die premier van die Spaanse minderheidsregering eis dat die referendum…
Die weermag van Irak het die laaste vesting van die Islamitiese Staat in die land teruggewen en hulle oortuigend verslaan. Die terroriste hou nou slegs ’n dun strook grondgebied in…
Die Amerikaanse webwinkel reus, Amazon, moet aan Luxemburg ongeveer 250 miljoen euro aan onwettige belasting voordele terugbetaal. Die Europese Kommissie se afdeling vir mededinging het die beslissing gemaak nadat bevind…
Nuutste kommentaar