Ons kan steeds!
Die landwye protesoptrede teen plaasterrorisme, het ‘n paar positiewe gevolge waarvan ons, maar ook ons vyande, gerus kan kennis neem. As ons kyk na die deelnemers daaraan, en die taal…
Die landwye protesoptrede teen plaasterrorisme, het ‘n paar positiewe gevolge waarvan ons, maar ook ons vyande, gerus kan kennis neem. As ons kyk na die deelnemers daaraan, en die taal…
Terwyl boere landwyd vreedsaam en ordelik betoog het teen plaasterrorisme, het ‘n ongeluk by Middelburg in Oos-Transvaal ‘n wrang smaak gelaat. Terwyl boere en ander lede van die gemeenskap besig…
Boere het landwyd opgeruk in die sogenaamde Swart Maandag proteste teen plaasterrorisme. Waar daar aanvanklik ‘n betoging in die Kaap beplan is, het boere en gemeenskappe landwyd spontaan hulle eie…
Al die organisasies, indiwidue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en…
Die doodkissaak het verskeie menings uitgelok. Twee van die belangrikste menings was die van die DA en die land se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa. Die blanke vyandige politieke party, die DA,…
Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi, het sy uittrede aangekondig. Hy sal tydens die volgende nasionale konferensie van die IFP uittree. Hy sal opgevolg word deur Velenkosini Hlabisa wat…
Na die verhoging van brandstof op 1 November 2017 is verbruikers gewaarsku deur die AA dat daar in Desember ‘n groot verhoging van brandstof in die pyplyn is. Die rand…
‘n Polisiebeampte is in Natal gearresteer op moontlike klagtes dat hy polisie vuurwapens en ammunisie verkoop het. Die Valke het toegeslaan en wapens, ammunisie, koeëlvaste baadjies, polisie uniforms en pepersproei…
Die verbruiker word weereens ingedoen met die formaat waarin sekere kommoditeite aangebied word. Koeldrank verspreiders het reeds weggedoen met hul blikkies van 340ml inhoudsmaat en dit vervang met houers van…
Die SA Poskantoor is nie in staat om die maandelikse toelaes te betaal nie, aldus die minister van sosiale ontwikkeling, Batabhile Dhlamini. Sassa het minder as vyf maande tyd om…
Die Chub sekerheidsmaatskappy se sekuriteitswagte het begin met ‘n 48-uur staking. Die staking gaan oor bystand toelaes van R1 000 per maand asook ‘n vervroegde salarisverhogingsdatum van 1 September in…
Die Valke en SAPD het een van die grootste tik vervaardigingslaboratoriums gesluit, na ‘n klopjag in Oos London. Tik ter waarde van meer as R 30 miljoen is gekonfiskeer.
Die Oppenheimers het ‘n hofaansoek gewen waarin hulle gevra het om ‘n privaat terminaal te gebruik by OR Tambo lughawe vir hul Fireblade maatskappy. Gigaba het in Januarie 2016 as…
Die afgesette president Carles Puigdemont van Katalonië en sowat vyf ander leiersfigure uit die streek is tans in België, klaarblyklik met die bedoeling om asiel te vra. Volgens die koerant “De…
Die moontlikheid dat Brittanje se Konserwatiewe Party regering in ’n ernstige skandaal betrokke mag wees, sal binnekort deur ’n ondersoekspan nagegaan word. Bewerings word gemaak dat sowat 35 parlementslede van…
Die leuens waarmee Hillary Clinton in die presidentsverkiesing se veldtog geloop het om president Donald Trump te beswadder, het nou na haar geboemerang. Ondersoeke wat nou afgehandel is toon dat …
Ysland het pas ’n tweede blitsverkiesing gehou gedurende die jaar, en met die jongste uitslae bekend, blyk dit dat die land vir ’n eerste keer ’n koalisieregering kry. Die konserwatiewe…
Die Australiese hooggeregshof het bevind dat die adjunkpremier van die koalisieregering onwettig in sy amp is weens dubbele burgerskap. Barnaby Joyce, wat die amp van adjunkpremier beklee, het dubbele burgerskap…
Kort nadat die Japanse premier, Shinzo Abe, met ’n groter meerderheid verkies is as eerste minister van sy land, het die berigte bekend geword dat hy en die Amerikaanse president…
Die president van Venezuela, Nicolas Maduro, het sy minister van ekonomiese sake vervang en ook ’n nuwe voorsitter van die Sentrale Bank aangestel. Die president het by wyse van ’n…
Skielik word daar ‘n groot kwessie van gemaak dat swart boere kastig min plase besit. Dit is skaamtelose politiek gebaseer op leuens wat kwaadwillig verkondig word. Dit is vir my…
In die volgende paar aflewerings wil Die Vryburger sy lesers bewus maak van die baie volke in Europa wat smag na soewereiniteit, maar weens baie uiteenlopende redes onderdruk word. …
Rand / VSA dollar R14.25 ( R14.25) Rand / euro R16.59 ( R16.59) Rand / Britse pond R18.71 ( R18.71) Brent Ruolieprys per vat $59.30 ( $59.30) Goud per fyn-ons…
Boere oor die hele land heen se gemoedere loop hoog na die vlaag plaasaanvalle die afgelope tyd. Veral Wes-Kaapse boere is ontnugterd omdat die plaasterrorisme ook na hulle oorgespoel het,…
Die HNP het die naweek by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die aanvalle…
SAW soldaat skiet kollega in Kongo ‘n Vroue weermaglid is in die DRK geskiet deur ‘n kollega. Die manlike kollega het daarna probeer om selfmoord te pleeg maar was onsuksesvol….
Tom Moyane, die vyfde SAID kommissaris sedert 1994, is in ‘n hoek gedruk deur die ouditeur-generaal se verslag. Dit kan gebeur dat SAID die eerste keer in die geskiedenis ‘n…
Die Durbanse stadsraad ondervind voortslepende probleme met verbruiker se rekeninge en die afsny van elektriese toevoer. Dit vind plaas weens die feit dat die bestuur van die stad se inkomste…
Die VF Plus is van mening dat die strawwe wat opgelê is aan twee mans in die sogenaamde ‘doodskissaak’ buitensporig is en dat dit dubbele standaarde skep wat rassepolarisasie in…
Die Heher kommissie verslag van meer as 700 bladsye oor hoër onderwys het aangetoon dat gratis tersiêre onderwys nie haalbaar is in die nabye toekoms nie. Die verslag het uitgelek…
Dit het die naweek aan die lig gekom dat Adriano Mazzotti bydra tot Dlamini-Zuma se veldtog om as president van die ANC oor te neem. Mazzotti is ‘n omstrede sigarette…
Die VF Plus veroordeel die uitsprake van blatante rassisme en rassehaat in die Tshwane-metroraad na aanleiding van die besoek van ʼn groep Voortrekkers aan die raad ten sterkste, sê Sakkie…
Die twee konserwatiewe en nasionalistiese partye in Oostenryk het Vrydag hul eerste rondte samesprekings gehad met die vooruitsigte om Maandag ’n tweede rondte te hervat. Die konserwatiewe Volksparty van die…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die afgelope naweek in ’n memorandum bekendgemaak dat hy alle dokumente oor die moord op John F. Kennedy vrygestel het. Op versoek van die…
Die Spaanse premier, Mariano Rajoy, het die afgelope naweek aangekondig dat hy amptelik die beheer oorgeneem het oor die werksaamhede van president Carles Puigdemont van die onafhanklike Republiek van Katalonië….
Die krisis rondom Katalonië oor moontlike onafhanklikheid was Vrydag in ’n warboel van onduidelikheid en besluiteloosheid wat die kiesers frustreer en opstandig maak. Die Spaanse regering het gedreig met toepassing…
Die Amerikaanse minister van verdediging, Jim Mattis, sê die bedreiging van ’n kern missielaanval deur Noord-Korea is aan die toeneem. Minister Mattis het besoek gebring aan Suid-Korea waar hy en…
Die Europese Unie bly by sy aanvanklike besluit om die Spaanse premier, Mariano Rajoy, te ondersteun en geen erkenning te gee aan die eensydige onafhanklikheid van die nuwe Kataloniese Republiek…
Turkye Die veiligheidsmagte in Turkye het 49 mense wat vermoedelik vegters van die Islamitiese Staat is, in hegtenis geneem wat besig was om gereed te maak vir ’n aanval tydens…
Die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad om die Universiteit van Stellenbosch (US) se huidige taalbeleid te handhaaf, is ʼn klap in die gesig van alle Afrikaanssprekendes en minag die…
‘n Brief van die vorige hoofuitvoerende beampte van Eskom, Ben Ngubane, rondom Brian Molefe se “uittrede” toon dat die skrywe aan drie partye gerig in Brown se kantoor, nl. die…
Die sagteware reus SAP is tans besig om met Amerikaanse wetstoepassers saam te werk oor hul “wanbestuur van transaksies” met Gupta beheerde entiteite. SAP het ook aangekondig dat hul besig…
Die Instituut vir Sekuriteit Studies (ISS) en Corruption Watch het na aanleiding van die misdaadstatistiek wat vrygestel is weereens bevestig dat beter bestuur en leierskap nodig is om die SAPD…
Twee sekuriteitswagte was in aparte skietvoorvalle betrokke in die Verwoerdburg area. Een beampte is in sy patrollievoertuig in die Midrand omgewing doodgeskiet terwyl ‘n tweede gewond is by ‘n kompleks…
Die bestuur van die Universiteit van Kaapstad het die polisie versoek om orde te help herstel waar studente lesings ontwrig en ook verhoed het dat studente vervoer kan plaasvind. Max…
Die Krisis in Katalonië is besig om verwarring en chaos te veroorsaak wat nie net die kiesers van die streek raak nie, maar die hele Spanje in vertwyfeling het oor…
Die wêreldwye wynproduksie het aansienlik gedaal en toon ’n algemene daling van meer as 8% teenoor die vorige jaar se opbrengs. Volgens die internasionale statistieke was vanjaar se produksie die…
Die Koerdiese streeksregering het aangebied om die referendum uitslag nietig te verklaar in ’n poging om die spanning met die regering van Irak te verlig. Die Koerde het daarmee ook…
Volgens die jongste peiling in Duitsland, het Bondskanselier Angela Merkel se steun onder kiesers nog verdor gedaal en het ’n nuwe laagtepunt bereik. Die Christen Demokrate Unie (CDU) en sy…
Die linkse Jacinda Ardern, leier van die Arbeidersparty in Nieu-Seeland, het daarin geslaag om met die nasionalistiese party, die Nieu-Seeland Eerste, (NSE) ’n koalisieregering saam te stel en daarmee die…
Nuutste kommentaar