Die vete tussen huurmotor bestuurders en gemeterde huurmotors, ook bekend as Uber huurmotors, het daartoe gelei dat drie “Taxify” huurmotors in Pretoria aan die brand gesteek is. Al drie die voertuie het uitgebrand.
In Junie vanjaar is ‘n Uber bestuurder dood in ‘n aanval naby Loftus Versveld.
Die vete gaan oor regulasies in die bedryf en afgebakende gebiede vir sekere huurmotors.
Nuutste kommentaar