Skoonmakers slaan pasiënt

Twee hospitaal skoonmakers het ‘n pasiënt in die Elizabeth Donkin hospitaal in Port Elizabeth byna dood geslaan nadat hulle ‘n gesprek afgeluister het rakende bende bedrywighede.

Die 22-jarige pasiënt is in ‘n kamer gevind nadat die skoonmakers sleutels by ‘n sekuriteitswag afgeneem het.

Dit is die tweede insident van die aard.

Die hoofuitvoerende beampte, Jaline Kotze, het in 2016 bedank nadat sy ook aangeval is.