Skole uithouritte

Nelia Viljoen is gekies vir die Limpopo A-span met haar perd Blackstone Hakim, om haar skool CVO Gromar en provinsie te gaan verteenwoordig op 7 Oktober 2017 te Heidelberg met die SANESA skole uithouritte.