Shoprite kry slae

Die Nasionale Verbruikers Tribunaal het bevind dat Shoprite hul skuldig gemaak het aan “roekelose uitleen praktyke”.

Die voedselreus is met R1 miljoen beboet.

Die praktyk spruit voort uit die uitleen van geld aan persone sonder om die inkomste asook die vermoë om die lening terug te betaal, te verifieer.