Robbeneiland veerboot in drama

68 toeriste wat Robbeneiland besoek het, moes Vrydag gered word van die veerboot Thandi nadat dit in hoë golwe water ingeneem het.

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bepaal nie en die Thandi is ingesleep na die Murray’s Baai Hawe.

Die reënboog droom van Nelson Mandela het lankal gesink maar besoekers wil graag nog sy tronksel sien.