ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: September 2017

Skoolhoofde steel geld

Skoolhoofde steel geld wat deel is van skole se voedingsprogramme. Dit is die bevinding van die burgerregtewaghond, Corruption Watch. Hulle het ‘n verslag vrygestel na aanleiding van ‘n ondersoek wat…

Franse president se aansien daal skerp

Die meerderheid Franse kiesers is teleurgesteld en uiters ontevrede met die sosialistiese president Emmanuel Macron. Die president se ongewildheid het ’n nuwe laagtepunt bereik na sy groot oorwinning in die…

Brasilië heroorweeg mynregte in reënwoud

As gevolg van ’n reuse aanslag van beswaardes oor die regering se toekenning van regte om minerale te delf in die reënwoud van Brasilië, het die regering besluit om te…

Miljoene se IT- gegewens is ontbloot

Al verskyn jou naam nie onder die miljoene waarvan die wagwoorde en e-pos adresse blootgelê is op die Internet nie, word aanbeveel dat mense hulle gegewens verander om enige moontlike…

Qatar en Rusland sluit nuwe verdrag

Twee van die wêreld se grootste energie produsente het hande gevat om sterker handelsbande te verbeter nadat Qatar onder druk gekom het toe Arabiese state in die Golf gebied sanksies…

Trump praat nie met Noord-Korea

President Donald Trump en sy minister van verdediging, James Mattis, het ’n boodskap aan Noord-Korea gestuur waarin dit in geen onduidelike taal gestel is dat “praat met Noord-Korea is nie…

Wêreld Nuusflitse – 1 September

Texas Die orkaan Harvey het bedaar, maar skuif oor na Louisiana om ’n tweede keer chaos te veroorsaak, en intussen styg die dodetal en is 25 gevalle reeds aangemeld. Intussen…

AFD ondersteuners in die kalklig

Ondersteuners van die nasionalistiese “Alternatief vir Duitsland”, (AFD) het tydens ’n byeenkoms van kanselier Angela Merkel die kalklig gesteel terwyl sy gehoop het op ’n suksesvolle verkiesingsveldtog in Bitterfeld. Die…