ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: September 2017

Franse in verset teen hervorming

Vier maande nadat Frankryk sy nuwe president gekies het, is die eerste verset teen sy beleid van arbeidhervorming aangekondig toe ’n landswye staking aangekondig is. President Emmanuel Macron se sosialistiese…

Miljoene in Duitsland mag nie stem

Byna agt miljoen inwoners van Duitsland, waarvan baie reeds vir dekades in die land woonagtig is, kan nie stem in die komende algemene verkiesing nie. Die mense kan nie stem…

Vier terroristeleiers gedood in lugaanvalle

Minstens vier sleutel leiersfigure van die Islamitiese Staat (IS) terroriste is dood in ’n hewige lugaanval wat deur Russiese vegvliegtuie uitgevoer is in Sirië. Die gevegte tussen Siriese weermagsoldate en…

Konserwatiewes wen Noorweë verkiesing

Die konserwatiewe regering van Noorweë het die afgelope naweek se algemene verkiesing oortuigend gewen, en die liberale Arbeidersparty het erken dat hulle die stryd weereens verloor het. Eerste minister Erna…

Singapoer kry eerste vrouepresident

Kiesers in Singapoer het met woede gereageer nadat die amptelike verkiesingskommissie besluit het op die toekomstige staatshoof van die land. Met al die ander kandidate uitgeskakel, sal  Halimah Yacob, die…

ANC vrees vir Malema optrede

Lede van die parlement wat die ANC verteenwoordig, is bang vir Julius Malema en sy 24 parlementslede, en vra nou beskerming, sê die speaker, Baleka Mbete. Baleka het die opmerking…

Om Zuma te vervang help niks

Die ANC sal nie meer steun kry en verlore steun herwin deur die vervanging van Jacob Zuma as president nie. Dit is die siening van die voormalige president, Thabo Mbeki…

Skiereiland Universiteit protes gewelddadig

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie moes verdere sekuriteitsmaatreëls in plek stel nadat protes optredes hand uit geruk het. Vullis is in paaie gegooi, klippe is na verbygaande voertuie gegooi…

R95 miljoen behuisings projek misluk

‘n Lae-koste behuisings projek in Soweto van meer as R 95 miljoen is tot niet aangesien hostel bewoners weier om die huise te betrek. Om hulle weiering te bevestig, verhoed…

SANRAL se E-tol val plat

Vier jaar na die inwerking treding van die E-Tol stelsel is Sanral met hul rug teen die muur. Die stelsel het misluk weens die motoriste se totale weiering om tolgeld…

Openbare Beskermer se kleure wys

In ‘n verklaring van die Reserwe Bank word die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, daarvan beskuldig dat sy saam gesweer het met die presidensie en die Staats Sekuriteit Agentskap om die…

Nuusflitse

Mbalula roep Valke in Die sogenaamde Minister van Polisie het die Valke versoek om ondersoek in te stel na die diefstal van vuurwapens by twee Kaapse polisie stasies.  Meer as…

Ekonomiese aanduiders : 13 September 2017 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.98 ( R12.97) Rand / euro  R15.56 ( R15.53) Rand / Britse pond R17.27 ( R17.08) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $53.78) Goud per…

AFD beleid is rassisties en ongrondwetlik

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) se verkiesings manifes is skerp gekritiseer gedurende die afgelope week, en die Duitse Minister van Justisie, Heiko Mass, het selfs waarskuwings gerig oor die…

Spanje in warm politieke stryd gewikkel;

Spanje staar ’n warm politieke stryd in die gesig noudat die regering in die noordelike Katalonië vasbeslote is om voort te gaan met die beoogde referendum oor onafhanklikheid. Madrid het…

Nog sanksies teen Noord-Korea

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het tydens sy jongste vergadering verdere sanksies teen Noord-Korea ingestel, alhoewel die lang lys wat deur Amerika voorgestel is, afgewater is as gevolg van…

Duiwe – Uitslae

Verlede Saterdag, 9 September het Pretoria se duiweboere hulle voorberei om hulle duiwe na ongeveer 10 ure vanaf Victoria-Wes te verwelkom. So met ondervinding is hulle skatting van hoe lank…

Ekonomiese aanduiders : 12 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R12.91) Rand / euro  R15.53 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.08 ( R17.00) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $53.78) Goud per fyn-ons…

Skoenmaker hou by jou lees

Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere.  Veral as dit kom by grond. TLU SA het al lankal daarop gewys…

Album beeld 120 jaar landbou uit

‘n Gedenkalbum word Woensdag op TLU SA se nasionale kongres in Pretoria bekend gestel. Alhoewel die album die verhaal vertel van TLU SA se 120-jarige bestaan, sal dit ook die…

Noord-Kaap steun Cyril

Die eerste provinsie wat hul steun aan Cyril Ramaphosa gegee het om Zuma te vervang is die Noord-Kaap. Intussen het Bheki Cele, afgedankte polisie kommissaris en deesdae adjunkminister, in Durban…

Nog ‘n hospitaal in die knyp

Na R1miljard se skenkings en nege maande se werk is die Nelson Mandela Kinderhospitaal nog nie in volle werking nie en kan operasionele koste steeds nie gedek word nie. Wat…

Polisie konfiskeer R6 miljoen renosterhorings

Die polisie het dwelms en renosterhorings van meer as R6 miljoen in twee operasies gekonfiskeer by die internasionale lughawe by Johannesburg. Vyf renosterhorings is gevind in bagasie wat onderweg was…

Begrotingstekorte voorspel probleme

Die middeltermyn begrotingsdebat lê voor die deur en Suid-Afrika se ekonomie is op die rommelhoop en verdere en moontlike verdere afgradering deur agentskappe dat Suid Afrika nie sy skuld kan…

Afriforum stig teen-rassime eenheid

Die burgerregte organisasie Afriforum het ‘n anti-rassisme eenheid gestig om “rassisme in alle vorme” te beveg. Snaakse bedmaats kom na vore met Rhoda Kadalie as een van die rolspelers wat…

Nuusflitse

Kaap Skiereiland Universiteit loop deur Die Kaapse kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het deurgeloop onder ‘n aantal petrolbom aanvalle.  Sekuriteit en die brandweer het die brande onder…

Nepotisme

Dit is maklik om familie- of vriende-begunstiging te ontken deur dit met ‘n ander rede te probeer omseil. In die geval van Nkosazana Dlamini-Zuma word aangevoer dat haar naam in…

Irma veroorsaak miljarde euro skade

Die orkaan Irma het miljarde euro se skade aangerig in die grootste deel van die Karibiese Eilande, en word beskou as die ergste storm wat die gebied in die afgelope…

EU verdeeld oor Turkse lidmaatskap

Duitsland se Bondskanselier Angela Merkel se oproep aan lidlande van die Europese Unie om teenkanting te bied teen die moontlikheid van lidmaatskap van Turkye, is met verdeeldheid ontvang. Finland was…

Hongarye gaan EU beslissing beveg

Die beslissing van die Europese Unie se hoogste hof, wat Hongarye verplig om die kwotastelsel vir onwettige immigrante te aanvaar soos deur die EU bepaal word, het slegs die begin…

Nigel Farage is hoofspreker by AFD

Nigel Farage, die voormalige leier van die nasionalistiese UK Party in Brittanje, en tans die hoof van Brexit se veldtog om Brittanje te bevry van EU lidmaatskap, was die hoofspreker…

Karibiese Eilande trotseer orkaan José

Terwyl die Sint Maarten Eiland se inwoners nog spartel om die gevolge van orkaan Irma te verwerk, is ’n tweede orkaan, José, onderweg en is ook as Kategorie 5 geklassifiseer….

Orkaan en tornado’s tref Florida

Minstens ses tornado’s het saam met Orkaan Irma die kus van die Amerikaanse deelstaat Florida bereik en met verwoestingswerk voort gebeur terwyl miljoene mense die gebied inderhaas verlaat het. Die…

Noord-Korea sê VSA gaan duur betaal

Die kommunistiese Noord-Korea het weer ’n ernstige waarskuwing gerig dat Amerika duur sal betaal as die Verenigde Nasies verdere sanksies gaan toepas op sy land. Pyongyang het gewaarsku dat die…

Wêreld Nuusflitse – 12 September

Italië Swaar reën gepaard met sterk winde en oorstromings in Italië het die dood van minstens ses mense veroorsaak en in sekere stede is ’n noodtoestand afgekondig wat klaarblyklik gehelp…

Ekonomiese aanduiders : 11 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R12.78) Rand / euro  R15.50 ( R15.41) Rand / Britse pond R17.00 ( R16.78) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $54.49) Goud per fyn-ons…

Die Wonder van my Verlossing!

Ef. 2:8  Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; Dit is goed dat ons onsself gereeld…

Kaaskoek nagereg

Wat is daar vir die naweek saam met tee of koffie? Die lente is op pad en miskien sal die volgende kaaskoek heerlik wees. Ons het dit in glasies gemaak…

Aspersies / Asparagus officinalis

Aspersies is heerlik en vars en so sag op die tong. Dit is in die familie Asparagaceae en die genus is Asparagus en die rang is Asparagales. Aspersies is ‘n…

Motorrubriek – Porsche 911 Carrera GTS PDK

  Wanneer daar aan die Porsche 911 Carrera GTS gedink word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae toe die eerstes in die 1960’s op die toneel…

Afriforum borg Staal Burger, nie HF Verwoerd

Die afgelope 2 weke reeds, word daar elke Saterdag- en Dinsdagaand op Pretoria FM ‘n nuwe reeks “Staal Burger”-programme uitgesaai. Volgens ‘n advertensie wat daarmee saam uitgesaai word, word die…

Fopnuus oor Steve se konsert

Ene Johan de Villiers, bekend vir sy nydigheid teenoor Afrikaners, het op 8 September 2017 ‘n brief met fopnuus aan die Huffington Post gestuur. Die opskrif was (in Engels) –…

TLU SA 120 jaar gevier by kongres

Vanjaar se nasionale kongres van TLU SA gaan iets besonders wees, sê sy hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA vier hierdie jaar sy 120ste bestaansjaar, en tydens die kongres…

Zuma strategie al hoe duideliker

ANC-president, Jacob Zuma, se ex-vrou gaan volgens ‘n aankodiging ingesweer word as ‘n lid van die parlement. Sy was voorheen minister in Zuma se kabinet totdat sy voorsitter van die…

Voëlgriep knel Wes-Kaap

Pogings om die verspreiding van voëlgriep in die Wes-Kaap te voorkom, het die provinsie gedwing om ’n goed beplande strategie te volg alhoewel voorkoming nie maklik is nie. Meer as…

Ramaphosa uitgesproke

Cyril Ramaphosa het in Kimberley by ‘n vergadering gesê dat alle semi-staatsinstellings gekaap is aangesien ‘n sekere “familie” toegelaat is om verwoesting te saai binne Eskom, Prasa, Transnet, SAUK en…

Seksuele teistering beweer in DA

‘n Senior lid van die DA in die Oos-Kaap ontken enige bewerings van seksuele teistering ten spyte daarvan dat die party hom skuldig bevind het tydens ‘n dissiplinêre verhoor. Die…

Addington hospitaal het personeel probleme

Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar…

Ouditfirma en die Guptas

Die ouditeursfirma, KPMG, se betrokkenheid by die Gupta familie kom al hoe meer na vore. KPMG se oudit in Linkway Trading is een van die knelpunte, want dit word beweer…

Sjinese kry groot omstrede tenders

Twee groot kontrakte tussen die regering en ‘n Sjinese semi-staatsinstelling gaan klaarblyklik voort ten spyte daarvan dat beide tenders  nie voldoen het aan die verkrygingsvoorskrifte ten opsigte van tenders nie….