ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: September 2017

DG is gevaarlikste pos

Navorsing toon dat onder Jacob Zuma se bewind is meer as 216 direkteurs-generaal geskors, vervolg of afgedank. Die gemiddelde tydsduur van ‘n DG is 14 maande, aldus Gareth van Onselen,…

Moegamat Khan doen SAID in

Moegamat Shafiek Khan het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) met meer as R3,1 miljoen ingedoen tussen 2008 en 2011. Hy het sy inkomste “verminder” in die tydperk en dus meer as…

Miljoene amptenare verloor dalk subsidie

Sou die staat voortgaan met hul Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), kan 2,2 miljoen staatsamptenare sowat R3 000 per maand verloor. Die NVG het ten doel om alle mediese skemas te ontbind en…

Polisie vlug op Kaapse Vlakte

Polisielede moes voet in die wind slaan toe ‘n groep gemeenskapslede in Hanover Park die lede aangeval het. Die polisie was by ‘n skiet toneel en het ‘n vermeende moordenaar…

KSUT brand weer

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie se kampusse in Mowbray en Bellville het weer deurgeloop onder brandstigters. ‘n Personeelkamer in Mowbray is afgebrand en die finansiële hulp kantoor in Bellville…

Sasol vervang een flop met ‘n ander

Die petrochemiese firma Sasol het aangekondig dat hul die swart bemagtigingskema genaamd Sasol Inzalo gaan ontbind teen 2018 en dan sal daar ‘n nuwe BBSEB skema in sy plek gestel…

Lynne Brown pleit bewusteloos

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, gee steeds voor dat sy nie bewus was van enige probleme binne die staatsbeheerde entiteite wat onder haar beheer as minister was nie….

Nkosazana bekommerd oor armoede

Tydens ‘n “gala” geleentheid het Nkosana Dlamini-Zuma haar mond uitgespoel oor radikale ekonomiese transformasie. Die geleentheid was by ‘n “begrafnis-indaba” in Durban en sy het ‘n beroep gedoen op begrafnis…

DIT is wat gebeur in skole

‘n Graad vier leerling (st 2) in ‘n Modderfontein laerskool in Kemptonpark  het inspuitnaalde skool toe gebring en sy en twee vriendinne het medeskoliere begin “prik” met die naalde. 28…

Ekonomiese aanduiders : 21 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.32 ( R13.30) Rand / euro  R15.85 ( R15.98) Rand / Britse pond R17.99 ( R17.99) Brent Ruolieprys per vat $55.93 ( $54.90) Goud per fyn-ons…

Wêreld se honger mense word meer

Die stryd van die Verenigde Nasies om die groot honger te beveg, het momentum verloor nadat vasgestel is dat die aantal mense wat verhonger in die wêreld, steeds aan die…

Duitsland vra vir dialoog met Noord-Korea

Die Duitse minister van buitelandse sake, Sigmar Gabriel, het gevra dat “groter druk en dialoog” met die kommuniste van Noord-Korea gevoer moet word. Hy het die opmerking gemaak nadat die…

Ou duikboot op seebodem gevind

In die Noordsee naby Oostende is die wrak van ’n Duitse duikboot uit die Eerste Wêreldoorlog gevind met ’n tweede ontdekking daarbinne. Die span wat die ontdekking gedoen het, vind…

Tweede aardbewing skud Meksiko

In die suide van Meksiko het ’n tweede aardbewing met ’n magtige 7,1 op die Richterskaal, geboue en strukture in Meksiko Stad geskud maar in die suide het geboue soos…

VN moet atoom akkoord aanpas

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het gewaarsku dat die Verenigde Nasies die atoom akkoord moet aanpas. Tillerson het gesê die VN moet die akkoord aanpas of so…

Trump oortref homself by VN

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het homself oortref deur ’n skitterende toespraak te lewer in die Verenigde Nasies toe hy ’n sterk nasionalistiese rede gevoer het. Die president het sy…

België onderteken nie kernwapen verbod

By die Verenigde Nasies is die dokument oor die verbod op kernwapen ontwikkeling voorgelê vir ondertekening deur die lidlande, maar België het geweier om die dokument te onderteken. Die Belgiese…

Ekonomiese aanduiders : 20 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.30 ( R13.28) Rand / euro  R15.98 ( R15.90) Rand / Britse pond R17.99 ( R17.97) Brent Ruolieprys per vat $54.90 ( $55.25) Goud per fyn-ons…

Kallie Kriel/Afriforum veg vir model

Afriforum, wat volgens hul webtuiste die “regte van minderhede beskerm” en “spesifiek die regte van Afrikaners as ‘n gemeenskap  beskerm” gaan volgens hul HUB, Kallie Kriel, voort met hul aansoek…

Eric Barnard Hoera

Die direkteur en bestuurder van Eric Barnard meubels, Marius Barnard, het sy rug styf gemaak en sy advertensies by Jakaranda FM onttrek na politiese anti-blanke aanmerkings van die swart omroeper,…

Potch kry tweede naamsverandering

Nie baie dorpe of stede kan spog met die uitsonderlike gebeurtenis om ‘n tweede naamsverandering te beleef nie. Dit is egter die geval met Potchefstroom, waarvan die naam enkele jare…

Amptelike verskoning van KPMG Internasionaal

John Veihmeyer, die voorsitter van KPMG Internasionaal, het verskoning aangeteken vir die firma se tekortkominge in Suid Afrika te midde van ‘n skandaal wat sakevriende van president Jacob Zuma betrek….

Aanvalle op nooddienste personeel

Aanvalle op nooddienste personeel in die Kaapstad omgewing neem steeds toe. Vier voorvalle is Maandag 18 September aangemeld waarin voertuie met klippe bestook is. Dienslewering word hierdeur geraak en personeel…

ANC kongresse gestaak

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het die sweep geklap en alle streeks en provinsiale kongresse van die ANC na 30 September verbied. Dit word volgens kenners gedoen om voortslepende…

Binnelandse Sake swyg oor DG skorsing

Die summiere skorsings van Binnelandse Sake se direkteur-generaal, , het vele vrae na vore laat kom oor hoekom en waarom. Die minister van binnelandse sake, Hlengiwe Mkhize, weier om enige…

Sjinese kelder Bitcoin betaalmiddel

Die virtuele bitcoin het Donderdag opnuut  in waarde gedaal en het soveel as 30% verswak in waarde gedurende die afgelope vyf dae, wat duisende mense met groot verliese laat. BTC…

Venezuela se politici ontmoet mekaar

Die omstrede president Maduro van Venezuela het uiteindelik toegegee en in gesprek gegaan met die magtige opposisieparty van die land se mees senior leiers. Na die eerste twee rondtes van…

Spanje lê beslag op Katalonië pamflette

Die Spaanse “Burgerlike Guardia” het Sondag in die omgewing van Barcelona sowat 1,3 miljoen brosjures, lêers, en afdrukke wat vir die referendum veldtog gebruik sou word, gekonfiskeer. Die inligtingstukke wat…

Orkaan Maria verwoes eiland

Orkaan Maria, die vierde groot orkaan van hierdie jaar, het algehele verwoesting gesaai op die klein eiland Dominica. Premier Roosevelt Skerrit het die buitewêreld laat weet dat die kategorie 5…

Noord-Korea versnel kernwapenprogram

Met die sanksies wat deur die Verenigde State en sy bondgenote teen Noord-Korea toepas, sal die land genoodsaak wees om sy kernwapenprogram te versnel om dit te voltooi. Dit is…

AFD nou derde grootste party

In die jongste meningspeiling wat in Duitsland gehou is, het die nasionalistiese “Alternatief vir Duitsland” (AFD) die derde plek ingeneem. Die verrassende uitslag kom ’n week voor die federale verkiesing…

Wêreld Nuusflitse – 20 September

VSA Die Amerikaanse president het vir die eerste keer sitting geneem in die Verenigde Nasies waartydens hy sy intree toespraak gehad het en nie geskroom het om die VN te…

Ekonomiese aanduiders : 19 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.28 ( R13.13) Rand / euro  R15.90 ( R15.) Rand / Britse pond R17.97 ( R17.85) Brent Ruolieprys per vat $55.25 ( $55.42) Goud per fyn-ons…

Nog duurder brandstof op pad

Nog ‘n prysskok wag op verbruikers in Oktober. Die Outomobiel Assosiasie reken dat die prys van petrol met 35 sent per liter kan styg en dié van diesel met 33…

Staat vs KPMG

Die parlement se staande komitee van openbare rekeninge, Skoor, het die oudit firma KPMG opgeroep om te verduidelik hoekom die staat enige verdere dienste van KPMG sal gebruik. Skoor trek…

Shaun Abrahams gekielhaal

Media agente het die baas van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shaun Abrahams, kaalvuis aangevat oor sy onwilligheid om korrupte politici, die grootbaas Jacob Zuma, sy familie en die Guptas te vervolg….

Kommuniste nóu (eers) keelvol vir kameraad Zuma

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as…

Derde Gupta-Transnet kontrak

Transnet het sewe hawe hyskrane gekoop teen ‘n onredelik hoë prys. Die rede vir die suurder prys is omdat die Sjinese firma, wat die krane voorsien, die Guptas moes betaal…

Metrospoor beamptes aangeval

Twee Metrospoor sekuriteitsbeamptes is by die Bonteheuwel stasie buite Kaapstad aangeval deur 20 rampokkers tydens ‘n roetine patrollie. Die twee beamptes het op vlug geslaan en die voertuig is deur…

Tesourier-Generaal bevestig Zuma verkragting

Die tesourier-generaal van die ANC, Zweli Mkhize, het in ‘n verklaring onthul dat hy bewus was van die verkragting van Fezekile Ntsukela Kuzwayo (Kwezi) in 2005 deur Jacob Zuma. Hy…

So duur die anargie voort

Kaapstad se taxistaking het, soos verwag is, ontaard in geweld soos meesal die geval elders in die land en kontinent is. Klippe, brandende bande, traangas, rubberkoeëls is van die “tradisionele…

Egipte stof SA ekonomies uit

Egipte is nou die gewildste beleggingsbestemming in Afrika. Dit blyk uit ‘n beleggingsverslag wat vrygestel is deur die Rand Aksepbank. Die bank sê Egipte het Suid-Afrika se plek ingeneem vanweë…

EU verskerp sanksies teen Noord-Korea

Pas nadat Noord-Korea Donderdag ’n langafstand ballistiese missiel lanseer het wat die Japanse lugruim geskend het, het die Europese Unie aangekondig dat verdere sanksies teen die land van krag gemaak…

Seldsame kameelperd is natuurfrats

Natuurbewaarders was ietwat uit die veld geslaan toe hulle op ’n spierwit kameelperd afkom wat ook ’n ewe wit kleintjie by haar het. Die twee diere het ’n genetiese afwyking…

Merkel stuur af op groot oorwinning

Die Christen Demokratiese Unie (CDU)van Kanselier Angela Merkel, wat in koalisie is met die Christen Sosiale Unie (CSU), stuur op ’n reuse oorwinning af in die komende federale verkiesing van…

Koerde streef na onafhanklikheid

Die Koerdiese parlementslede in Irak het met ’n stemming besluit om voort te gaan met die hou van ’n referendum oor onafhanklikheid vir die Koerdiese volk. Die besluit is geneem…

Rusland maak gereed vir oorlog

Die grootskaalse militêre oefening wat deur Rusland uitgevoer word naby die grens met die Balkanlande, is ’n duidelike teken dat die land gereed maak vir ’n groot oorlog. Dit is…

VSA wil Kubaanse ambassade sluit

Die Verenigde State van Amerika ondersoek tans die moontlikheid om die ambassade in Kuba te sluit weens die onverklaarbare gesondheidsrisiko wat personeel eensklaps ondervind het. Die geheimsinnige gesondheidsprobleem wat ’n…

Italiaanse eiland weier immigrante

Die burgemeester van ’n Italiaanse eiland wat vroeër die simbool was van hulp aan onwettige immigrante, het nou omgedraai en gewaarsku dat amnestie nie langer beskikbaar sal wees nie. Hy…

EK GLó, MAAR …….!

1 Sam. 15:23 “ Want wederstrewigheid is ‘n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. …..” Hoeveel voorbeelde is daar in u en my lewe waarin ek sê:…