Naweeksport

Volk in rou

Die volk is in rou na die Springbokke se 57-0 pakslae teen die All Blacks. Snaaks dat daar nog soveel mense is wat alles staak om rugby te kyk.

 

Suid Afrika tennis skuif op

Na Suid Afrika se oorwinning oor Denemarke in ‘n Davis Beker kwalifiseerder in Denemarke,  het Suid Afrika nou opgeskuif na die Euro/Afrika Groep 1 waar hul 2018 in sal deelneem, Suid Afrika sal ook hul eerste wedstryde op tuisbodem speel.