Lynne Brown al hoe dieper in die web

‘n Laaste minuut oproep van minister Lynn Browne het daarvoor gesorg dat die Eskom raad nie die waarnemende hoofuitvoerende beampte van Eskom, Matshela Koko, skors nie.

Dit het na bewering plaasgevind nadat die Gupta broers vir Browne geskakel het en versoek het dat Koko nie geskors moet word nie.

Browne ontken ouder gewoonte al die bewerings.

Foto: Matshela Koko