ANC takke in Hammanskraal in binnegevegte

Sewe takke van die ANC in Hammanskraal is tans in binnegevegte betrokke, in so ‘n mate dat sommige senior ANC lede moes vlug uit vrees vir aanvalle op hulle.

Binnegevegte word toegeskryf aan die vorige burgermeester van Pretoria, Kgosientso Ramokgopa en sy hantering van party sake.

Foto: Kgosientso Ramokgopa