ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 28, 2017

Stand van die land se damme

Met die winterreënvalstreek se seisoen wat amper verby is en die somerreënvalseisoen wat nou begin, word asem opgehou oor die land se watervlakke. Verskeie munisipaliteite, selfs in Transvaal, het waterbeperkings…

Moeë amptenare oor oortyd

‘n Paar amptenare van Brits moet dodelik moeg wees nadat hulle in vyf maande tot 12 uur oortyd per dag gewerk het. Die goeie nuus vir hulle is egter dat…

Groter rommelstatus verwag

Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat dit nie goed gaan in Suid-Afrika nie, en ekonome vrees ‘n verdere afgradering van die land se ekonomie. Dit volg kort op die nuus…

Bloed vloei in skole

As ‘n provinsiale LUR vir onderwys moet sê dat “te veel bloed vloei in skole”, is dit ‘n aanduiding van hoe sleg dit werklik gaan. Dit is presies wat Panyaza…

Ekonomiese aanduiders : 28 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.62 ( R13.37) Rand / euro  R15.98 ( R15.75) Rand / Britse pond R18.22 ( R17.95) Brent Ruolieprys per vat $57.57 ( $57.92) Goud per fyn-ons…

Switserland maak jag op terroriste

Federale vervolgers in Switserland is besig met ’n intensiewe ondersoek na die leiersfigure van die land se Islam-groep wat verdink word die verspreiding van Al-Kaïda propaganda met videomateriaal op die…

Ongerymdhede in VSA verkiesing gevind

Amptelike woordvoerders in die VSA het bevestig dat daar in sekere deelstate van Amerika ingemeng is deur die Russiese regering om die verkiesingsuitslag van 2016 te beïnvloed. Volgens die jongste…

Frauke Petry stap uit AfD

Dr. Frauke Petry, alom beminde leiersfiguur in die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland, het haar uittrede uit die party aangekondig, en sekondes later die AfD se vergadering verlaat. Dr. Petry het…

Merkel koalisie in hoek gedryf

Kanselier Angela Merkel wil graag met die linkse Groen Party en die Vrye Demokrate, asook die Sosiaal Demokrate se leiers in gesprek tree. Hierdie aankondiging kom kort na die afloop…

Duitse AFD druk CSU na regs

Die sterk vertoning van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland in die afgelope federale verkiesing het klaarblyklik  beduidende invloed op die Christen Sosiale Unie (CSU) van Bavaria. Die jarelange koalisievennoot van…

Macron se invloed taan

Die sosialistiese president van Frankryk, Emmanuel Macron, het in ’n media onderhoud gesê die lidlande van die Europese Unie moet gesamentlik ’n nuwe roete vind. Macron het sy visie en…

Irak waarsku Koerdiese kiesers

Slegs ’n dag nadat ’n oorweldigende meerderheid van die Koerdiese kiesers ten gunste van onafhanklikheid gestem het in die referendum, het die regering van Irak gewaarsku dat enige poging om…

Wêreld Nuusflitse – 28 September

Spanje In Spanje se noordelike deelstaat Katalonië is die spanning aan die oplaai nadat polisie in opdrag van die Spaanse regering beslag gelê het op derduisende stembriewe vir die beoogde…