ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 25, 2017

Croucamp, RSG en apartheid

Daar is seker begrip voor dat daar op ‘n openbare vakansiedag, een van die min dae waarop daar wettig nie gewerk hoef te word nie (in teenstelling met stakings en…

Ons Vader beskik regtig!

Spr 16:33  In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom van die HERE (YHWH). Watter onmeetlike troos vir elkeen wat nie net met die mond bely…

Motor rubriek – Fiat Panda 875t Lounge

  Die Fiat Panda is ‘n gewilde voertuig en dit is ‘n bekende feit dat renjaer, Michael Schumacher op ‘n stadium een gebruik het as sy privaat voertuig. Die nuutste…

Gebakte biltongslaai

Gebakte biltongslaai met aartappels en sondroog tamaties vir ‘n koeler aand of Saterdagmiddagete.   Biltongslaai: Bestanddele: 1 kg aartappels ‘n Groot hand vol sondroog tamaties in olie, gedreineer en in…

Baba-se-trane / Soleirolia soleirolii / mind-your-own-business

  Soleirolia soleirolii is nie onbekend by ons nie. Ons sien hierdie pragtige plant gewoonlik in hangmandjies en potte en dit vertoon mooi in badkamers. Baba-se-trane is in die familie…

Duiwe – Uitslae

Die uitslae van verlede Saterdag se wedvlug vanaf Richmond (760 km) na Pretoria toon dat die weer ietwat gunstig vir die duiwe was. Alles was redelik en die vinnigste spoed…

Ongeldige bewerings

Volgens koerantberigte het dr. Pieter Groenewald pas in Despatch gesê dat blankes moet ophou om skuldig te voel oor die verlede. Waar kom hy hieraan? Dit is vir my nuus…

Struggle?

Ek het belowe om my deel te doen en onder andere met volksgenote deur middel van Die Vryburger te skakel. So deel ons mekaar se sienswyses met behulp van ons…

Afrikaner trots op sy erfenis

Die Afrikaner het ʼn ryke erfenis en het Suid-Afrika uitgebou as een van die welvarendste lande in Afrika. Daarom moet die Afrikaner ook sy erfenis herdenk, sê dr. Pieter Groenewald,…

“Mense in Blou sal sterf vir boere”

Die land het ‘n verantwoordelikheid teenoor boere, en hy het die versekering gegee dat die mense in Blou bereid is om te sterf om boere veilig te hou. Dit was…

BLF dreig Eric Barnard en “gronddiewe”

Die radikale splintergroep, Black First Land First (BLF), het ‘n kwalik bedekte dreigement teenoor Eric barnard Meubileerders uitgespreek, na dié se onttrekking van sy advertensie van Jacaranda FM. Eric Barnard…

Anti-fooie aktivis weer gearresteer

#FeesMustFall aktivis, Bonginkosi Khanyile, is weer gearresteer in verband met die veldtog nadat hy verlede jaar as een van die leiersfigure ongeveer ses maande in die tronk was. Hy is…

Myeni wil pensioenfonds “roof”

Vrees bestaan dat Dudu Myeni van SAL betrokke is by die beplande “roof” van pensioengeld om SAL aan die lewe te hou. Sy het klaarblyklik PIC vir R6 miljard gevra…

Optog teen Zuma

Die ANC bondgenote, nl. Cosatu en die Kommunistiese party, gaan eerskomende Woensdag die strate invaar in ‘n “nasionale staking” om steun teen Zuma te verkry. Die twee partye was instrumenteel…

Zuma en sy “eks” kry terugslag

ANC-president Jacob Zuma het sy bes probeer om die ontbinding van die Natalse ANC provinsiale uitvoerende komitee te verhoed, maar tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering is besluit om…

OB ontken BLF betrokkenheid

Die reeds beleërde Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, poog nou om enige verbintenisse met BlackLandFirst (BLF) te ontken in haar ondersoek na die Absa-Bankorp reddingsboei. Sy het sover gegaan om sekere…

ANC Jeugliga volg in Zuma se voetspore

ANC Jeugliga president, Collen Maine, het ‘n  half miljoen rand “skenking” ontvang van ‘n steenkoolmaatskappy nadat hy belowe het dat hy ‘n politieke oplossing sal vind wat sal verhoed dat…

Kanselier Merkel se meerderheid daal

Die meer as 61 miljoen kiesers van Duitsland het Sondag geleentheid gehad om hul politieke leiers te ondersteun wat die nuwe regering moet saamstel. Alhoewel alles moontlik gedoen is om…

Noord-Korea dreig met tweede atoomtoets

Die moontlikheid is baie sterk dat die leier, Kim Jong-Un van Noord-Korea, kan voortgaan met sy uitdagende houding en ’n tweede waterstofbom in die Stille Oseaan kan laat ontplof. Die…

Rykste vrou op aarde is oorlede

Liliane Bettencourt, die wêreld se rykste vrou, is die afgelope naweek oorlede in die ouderdom van 94 jaar. Sy was die erfgenaam van die wêreldbekende kosmetiese produkte maatskappy L’Oreal en…

Nog sterftes na Meksiko aardbewing

’n Naskok wat 6,3 op die Richterskaal geregistreer het, het paniek gesaai in Meksiko toe dit vier dae na die tweede aardbewing die suide geskud het, en reddingsaksies duur onverpoos…

Premier May gee perspektief oor Brexit

Die Britse premier, Theresa May, het met haar “Florence” toespraak nuwe momentum gegee aan die onderhandelings met die Europese Unie oor uittrede van die Verenigde Koningryk. Haar toespraak in die…

Puerto Rico staar uitwissing in gesig

Puerto Rico is in die grootste natuurramp gewikkel wat ooit aangeteken is, en asof dit nie genoeg is nie, moet minstens 70 000 hul woonplekke verlaat om ’n opvolg krisis…

Rusland waarsku teen woord-oorlog

Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergey Lavrov, het gewaarsku dat die woorde-oorlog tussen president Donald Trump en die Noord-Koreaanse diktator, Kim Jong-Un gestaak moet word. Hy het gewaarsku dat…

Obamacare versus Trumpcare

Die stryd om Obamacare te vervang met ’n ander stelsel soos wat president Donald Trump van Amerika tydens die presidentsverkiesing in sy veldtog belowe het, is nog steeds nie gefinaliseer…

Nieu-Seeland verkiesing lewer verrassings

Die algemene verkiesing in Nieu-Seeland het soos gewoonlik, stil en rustig verloop, maar het ook hierdie naweek sy verrassings gelewer. Die Nasionale Party van premier Bill English regeer reeds vir…

Toetsbom van Noord-Korea lei tot skudding

Die Richterskaal het ’n aardbewing van 3,4 geregistreer in Noord-Korea, en word deur wetenskaplikes beskou as ’n “naskok” van die waterstofbom wat vroeër getoets is. Die bom wat deur deskundiges…

Spaanse polisie neem beheer in Katalonië

Agt dae voor die referendum oor onafhanklikheid in die noordelike deelstaat van Spanje gehou word, het die minderheidsregering van Spanje die beheer oor die polisie in Katalonië oorgeneem. Op bevel…

Franse senaatsverkiesing kan Macron kortwiek

Die afgelope naweek het Frankryk sy senaatsverkiesing gehad en die regse meerderheid in die Franse Hoërhuis is  verder vergroot wat president Macron se taak verder bemoeilik. Politieke ontleders sê die…