ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 22, 2017

Ekonomiese aanduiders : 22 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.25 ( R13.32) Rand / euro  R15.86 ( R15.85) Rand / Britse pond R18.01 ( R17.99) Brent Ruolieprys per vat $56.09 ( $55.93) Goud per fyn-ons…

Regime wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal. Betroubare inligting…

Krugerdag spesiaal herdenk

Die Verkennersbeweging van Paardekraal wyk hierdie aar nie af van hulle gebruik om Krugerdag (10 Oktober) te herdenk nie. Die aard van die verrigtinge is egter anders, met ‘n heerlike…

Jakaranda steun Tumi

Die radiostasie, Jacaranda FM, gee skynbaar nie om  dat die boikotaksie teen hom verskerp gaan word nie, nadat sowat 36 000 luisteraars reeds hulle misnoeë met die stasie te kenne gegee…

Vyand uit, vriendin in

President Jacob Zuma het waarskynlik ‘n rustiger nagrus gehad nadat een van sy grootste kritici, die uitgesproke dr. Makhosi Khosa, uit die ANC bedank het, en dus outomaties haar pos…

SB geskors oor wapens

‘n Stasiebevelvoerder en senior offisier van die Mitchells Plain polisiestasie is geskors nadat 15 vuurwapens by die polisiekantoor gesteel is. Brig. Cass Goolam is geskors, saam met nog 13 lede…

Rente onveranderd, spaar slim by Oranjekas

In ‘n verrassende stap het die Reserwebank besluit om nie rentekoerse te verander nie. Voor die besluit het ekonome druk bespiegel dat rentekoerse dalk verlaag kan word. Die Reserwebank het…

Frankryk se jeug in eensaamheid

In ’n opname wat deur onafhanklike organisasies in Frankryk gedoen is, is gevind dat jongmense in die ouderdom 15 tot 30 jaar hulle toevlug neem tot alkoholiese drank en dwelmmiddels….

Trump jnr. weier beskerming

Donald Trump jnr., die seun van die Amerikaanse president, wil nie langer van die Geheime Diens se beskerming gebruik maak nie. Hy het te kenne gegee dat hy verkies om…

Kataloniërs woedend oor leiers se inhegtenisneming

Die president van die streeksregering in Katalonië het die minderheidsregering van Spanje daarvan beskuldig dat hulle ’n noodtoestand afgekondig het wat van toepassing is op die noordoostelike deel van Spanje….

Front Nasionaal se no.2 bedank

Florian Philippot, die mees senior lid van Marine Le Pen se Front Nasionaal in Frankryk, het bedank as lid van die nasionalistiese party nadat hy en Le Pen verskeie kere…

Wêreld Nuusflitse – 22 September

Orkaan Maria Die verwoesting wat Orkaan Maria veroorsaak, het uiteindelik begin afneem maar het Puerto Rico se infrastruktuur en geboue in chaos gelaat terwyl minstens 9 mense omgekom het en…