ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 20, 2017

Ekonomiese aanduiders : 20 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.30 ( R13.28) Rand / euro  R15.98 ( R15.90) Rand / Britse pond R17.99 ( R17.97) Brent Ruolieprys per vat $54.90 ( $55.25) Goud per fyn-ons…

Kallie Kriel/Afriforum veg vir model

Afriforum, wat volgens hul webtuiste die “regte van minderhede beskerm” en “spesifiek die regte van Afrikaners as ‘n gemeenskap  beskerm” gaan volgens hul HUB, Kallie Kriel, voort met hul aansoek…

Eric Barnard Hoera

Die direkteur en bestuurder van Eric Barnard meubels, Marius Barnard, het sy rug styf gemaak en sy advertensies by Jakaranda FM onttrek na politiese anti-blanke aanmerkings van die swart omroeper,…

Potch kry tweede naamsverandering

Nie baie dorpe of stede kan spog met die uitsonderlike gebeurtenis om ‘n tweede naamsverandering te beleef nie. Dit is egter die geval met Potchefstroom, waarvan die naam enkele jare…

Amptelike verskoning van KPMG Internasionaal

John Veihmeyer, die voorsitter van KPMG Internasionaal, het verskoning aangeteken vir die firma se tekortkominge in Suid Afrika te midde van ‘n skandaal wat sakevriende van president Jacob Zuma betrek….

Aanvalle op nooddienste personeel

Aanvalle op nooddienste personeel in die Kaapstad omgewing neem steeds toe. Vier voorvalle is Maandag 18 September aangemeld waarin voertuie met klippe bestook is. Dienslewering word hierdeur geraak en personeel…

ANC kongresse gestaak

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het die sweep geklap en alle streeks en provinsiale kongresse van die ANC na 30 September verbied. Dit word volgens kenners gedoen om voortslepende…

Binnelandse Sake swyg oor DG skorsing

Die summiere skorsings van Binnelandse Sake se direkteur-generaal, , het vele vrae na vore laat kom oor hoekom en waarom. Die minister van binnelandse sake, Hlengiwe Mkhize, weier om enige…

Sjinese kelder Bitcoin betaalmiddel

Die virtuele bitcoin het Donderdag opnuut  in waarde gedaal en het soveel as 30% verswak in waarde gedurende die afgelope vyf dae, wat duisende mense met groot verliese laat. BTC…

Venezuela se politici ontmoet mekaar

Die omstrede president Maduro van Venezuela het uiteindelik toegegee en in gesprek gegaan met die magtige opposisieparty van die land se mees senior leiers. Na die eerste twee rondtes van…

Spanje lê beslag op Katalonië pamflette

Die Spaanse “Burgerlike Guardia” het Sondag in die omgewing van Barcelona sowat 1,3 miljoen brosjures, lêers, en afdrukke wat vir die referendum veldtog gebruik sou word, gekonfiskeer. Die inligtingstukke wat…

Orkaan Maria verwoes eiland

Orkaan Maria, die vierde groot orkaan van hierdie jaar, het algehele verwoesting gesaai op die klein eiland Dominica. Premier Roosevelt Skerrit het die buitewêreld laat weet dat die kategorie 5…

Noord-Korea versnel kernwapenprogram

Met die sanksies wat deur die Verenigde State en sy bondgenote teen Noord-Korea toepas, sal die land genoodsaak wees om sy kernwapenprogram te versnel om dit te voltooi. Dit is…

AFD nou derde grootste party

In die jongste meningspeiling wat in Duitsland gehou is, het die nasionalistiese “Alternatief vir Duitsland” (AFD) die derde plek ingeneem. Die verrassende uitslag kom ’n week voor die federale verkiesing…

Wêreld Nuusflitse – 20 September

VSA Die Amerikaanse president het vir die eerste keer sitting geneem in die Verenigde Nasies waartydens hy sy intree toespraak gehad het en nie geskroom het om die VN te…