ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 18, 2017

EK GLó, MAAR …….!

1 Sam. 15:23 “ Want wederstrewigheid is ‘n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. …..” Hoeveel voorbeelde is daar in u en my lewe waarin ek sê:…

Olimpiese Kanaal – Brug

Brug is ‘n erkende Olimpiese dinksport wat in alle lande so aanvaar word. Die Olimpiese Kanaal is ‘n multi-platform vir sportsoorte waar belangstellendes deur die hele jaar interessanthede kan ontdek,…

Motorrubriek – Mazda MX-5 RF

  Die Mazda MX-5 is al sedert 1989 met ons en selfs vandag is die ouer voertuie baie gewild en dit is eintlik moeilik om dit tweedehands te bekom. In…

Ontbytbeskuit

Kom ons bak iets spesiaals om vir ontbyt saam met koffie of tee te geniet. Hier volg die heerlikste semelklapper beskuit en dit week sommer vinnig. Die resep lewer ongeveer…

Michealmas-daisy / Aster amellus

Aster amellus, of soos ons dit almal ken “Michealmas-daisy” is mos oral in ons Suid Afrikaanse tuine te sien en ook in al die kleure van wit tot pers en…

Die Vryburger-werksaamhede

Dat Die Vryburger volgens die Redakteur geen vaste verteenwoordigers het nie, maak die koerant besonders. Die uitsonderlike nuusberigte wat myns insiens deurgaans betroubaar is met ‘n egte volkseie benadering, is…

Duiwe – uitslae

Verlede Saterdag se wedvlug vanaf Cradock na Pretoria was die weer redelik normaal met min wind en bewolktheid en ook geen reën nie. Die verwagting was dat die duiwe na…

Pretoria stadsraad melk inwoners

Alles dui daarop dat die stadsraad van Pretoria weer dringend geld nodig het en die maklikste manier om dit te gryp is van sy inwoners. Die metode word ook soms…

Nuusflitse

‘n Verdagte is in hegtenis geneem na die moord op Steven Muller in Kaapstad. Muller is die seun van vorige Springbok kaptein Hennie Muller.   Vermosing van geld Die Staats…

Naweeksport

Volk in rou Die volk is in rou na die Springbokke se 57-0 pakslae teen die All Blacks. Snaaks dat daar nog soveel mense is wat alles staak om rugby…

Taxistakings in Kaap en Pretoria

Drie taxiverenigings nl, Codeta, Cata en Retreat Taxi Ass, gaan vandag in Kaapstad staak weens frustrasie oor huurmotor beslaglegging deur die owerhede asook nuwe wette wat huurmotors raak en verkiesing…

Brand vernietig militêre voertuie

Tydens ‘n voorbrand het ‘n militêre brandbestrydingsvoertuig aan die brand geslaan wat daartoe gely het dat 83 militêre voertuie vernietig is. Dit het plaasgevind by Wallmansthal weermagbasis buite Pretoria. Bykans…

Robbeneiland veerboot in drama

68 toeriste wat Robbeneiland besoek het, moes Vrydag gered word van die veerboot Thandi nadat dit in hoë golwe water ingeneem het. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie…

Venda Universiteit se R5 miljoen swembad droog

Die Universiteit van Venda het ‘n swembad ingerig teen ‘n beraamde koste van R 5 miljoen. Die swembad het egter ‘n wit olifant geword aangesien studente nie die swembad kan…

KPMG in banke se visier

Die top banke van die land is klaarblyklik van plan om hul bande met KPMG te verbreek weens die firma se handelinge met die Gupta se boeke. KPMG het intussen…

Gas kaping op die tafel?

Twee “nuwe Guptas”, soos hulle deur die Sunday Times gedoop is, het op die toneel verskyn en wel in die persone van twee  vorige tronkvoëls, Gayton McKenzie en Kenny Kunene….

Ekonomiese aanduiders : 18 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.13 ( R13.12) Rand / euro  R15.70 ( R15.62) Rand / Britse pond R17.85 ( R17.57) Brent Ruolieprys per vat $55.42 ( $53.78) Goud per fyn-ons…

Noord-Korea ontwikkel kragtige atoombom

Die atoombom wat deur Noord-Korea ontwikkel is, was volgens meningsvormers waarskynlik aansienlik kragtiger as wat aanvanklik vermoed is. Die ontploffing wat volgens Pyongyang ’n waterstofbom is, het meer as vyftien…

Noord-Korea lanseer missiel oor Japan

Noord-Korea se aggressie word nog verder gevoer met nog ’n langafstand ballistiese missiel wat gister lanseer is en oor Japan getrek het om in die see te land. Met die…

Katalonië referendum veldtog begin

Kataloniërs het begin met die finale veldtog om ’n referendum te hou op 1 Oktober met die doel om te beslis oor die onafhanklikheid van die streek. Leiers in die…

Russe en Sjinese moet optree teen Koreane

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het gesê dit is nodig dat die internasionale gemeenskap optree met effektiewe sanksies teen Noord-Korea en ’n beroep op Sjina en Rusland…

Ruimtetuig Cassini eindig sy taak

Die ruimtetuig Cassini het na 13 jaar getroue diens sy laaste tog onderneem deur eers sy verbinding met Moeder Aarde te verbreek en toe teen ’n hoë spoed homself vernietig…

Wilders kap na Moslems

Die leier van die Vryheidsparty (PVV) in Nederland, Geert Wilders, het gesê wanneer sy party aan bewind kom in Nederland, sal dit onaantreklik gemaak word vir Moslems om in die…

“Onwettige nie welkom”

Die nasionalistiese party, Vlaams Belang van België het in Antwerpen begin met die uitdeel van deurmatte waarop geskryf staan “Onwettige nie welkom”. Die eerste deurmat wat uitgegee word, sal by…

AFD prys Nazi-soldate en kry nuwe steun

Die naweek het ’n senior kandidaat van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD), Alexander Gauland, gesê Duitsland hoef nie langer skuldig te voel oor sy Nazi-verlede nie. Duitsers kan met…

Wêreld Nuusflitse – 18 September

  Brittanje Die terroriste aanval met ’n ontploffing wat 23 mense beseer het terwyl hulle per trein gereis het, het die owerheid genoop om meer polisie sigbaar te maak by…