ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 14, 2017

Kleinmond ‘n kookpot

Twee weke gelede, en sedert die afgelope Maandag (11 September 2017), heers daar ongekende anargie en geweld in die normaalweg baie rustige vakansiedorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Barbare het net…

Op die volksakker – aktiwiteit of resultaat

Ons word daagliks deur dieselfde nuus oordonder: die verval van voorheen funksionele instansies, veral in die sfeer van die staatsdiens en semi-staat ondernemings – juis daardie ondernemings wat vir ons…

Krag van Denke

Die krag van menslike denke lê in die daad. Om diepsinnig te dink en niks te doen nie, is om koersloos te wees. Die krag van die siel laat ons…

TLU SA vier 120 jaar luisterryk

Suid-Afrika is op ‘n glybaan in die verkeerde rigting. Dit raak hartseer dat ‘n totale skeefloop scenario al amper die norm geword het wat net “bestuur” moet word. Die omvang…

Regering het kapitalisme die rug toegekeer

Die regering ondersteun nie landbou nie en erken nie landbou se taak om voedselsekerheid te handhaaf nie. Hy hou nie rekening met realiteite soos klimaatsverandering, en verkies om eerder politieke…

Terroriste vermoor bejaarde op plaas

Die gemeenskap van Warmbad is woedend nadat die 73-jarige mevrou Pat Peterson tydens ‘n plaasaanval vermoor is, en haar 82-jarige man, Robert, in die gesig geskiet is deur die terroriste….

E-tol instrumente steeds nie reg

Feitlik twee jaar nadat die VF Plus Sanral die eerste keer aangevat het oor die feit dat sy etol-meetinstrumente nie gesertifiseer is soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van…

Manana skuldig bevind

Die voormalige adjunkminister in Jacob Zuma se kabinet, is skuldig bevind aan drie klagtes van aanranding. Hy het skuldig gepleit in die hof in Randburg en erken dat hy drie…

Houtbaai onluste duur voort

Twee metropolisie lede en ‘n jeugdige is beseer in die voortslepende Houtbaai proteste deur inwoners oor vis kwotas. Die Departement van Visserye sê die optrede van die betogers is voortydig…

Gauteng gesondheid terminaal siek

Die Gauteng Gesondheidsdepartement se 14 ENB rekeninge is gevries en sal eers ontvries word nadat R33,7 miljoen aan eise uitbetaal is weens nalatigheid by 4 kindergeboortes. Telkomlyne is vroeër geblok…

Myeni bly vlieg

Die minister van finansies, Malusu Gigaba, het eensydig die termyn van Dudu Myeni verleng tot en met die lugdiens se algemene jaarvergadering in November. Volgens ‘n parlementêre regskenner is hy…

Ekonomiese aanduiders : 14 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.13 ( R12.98) Rand / euro  R15.60 ( R15.56) Rand / Britse pond R17.34 ( R17.27) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $53.78) Goud per fyn-ons…

Stryd teen terroriste om olieveld te herwin

’n Hewige stryd duur in die olieryke suidoostelike gebiede van Sirië tussen die koalisiemag onder leiding van Amerika wat veg teen die Islamitiese Staat. Dit is veral die ervare Koerdiese…

Franse in verset teen hervorming

Vier maande nadat Frankryk sy nuwe president gekies het, is die eerste verset teen sy beleid van arbeidhervorming aangekondig toe ’n landswye staking aangekondig is. President Emmanuel Macron se sosialistiese…

Miljoene in Duitsland mag nie stem

Byna agt miljoen inwoners van Duitsland, waarvan baie reeds vir dekades in die land woonagtig is, kan nie stem in die komende algemene verkiesing nie. Die mense kan nie stem…

Vier terroristeleiers gedood in lugaanvalle

Minstens vier sleutel leiersfigure van die Islamitiese Staat (IS) terroriste is dood in ’n hewige lugaanval wat deur Russiese vegvliegtuie uitgevoer is in Sirië. Die gevegte tussen Siriese weermagsoldate en…

Konserwatiewes wen Noorweë verkiesing

Die konserwatiewe regering van Noorweë het die afgelope naweek se algemene verkiesing oortuigend gewen, en die liberale Arbeidersparty het erken dat hulle die stryd weereens verloor het. Eerste minister Erna…

Singapoer kry eerste vrouepresident

Kiesers in Singapoer het met woede gereageer nadat die amptelike verkiesingskommissie besluit het op die toekomstige staatshoof van die land. Met al die ander kandidate uitgeskakel, sal  Halimah Yacob, die…

rolex replicas for sale