ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 12, 2017

Duiwe – Uitslae

Verlede Saterdag, 9 September het Pretoria se duiweboere hulle voorberei om hulle duiwe na ongeveer 10 ure vanaf Victoria-Wes te verwelkom. So met ondervinding is hulle skatting van hoe lank…

Ekonomiese aanduiders : 12 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R12.91) Rand / euro  R15.53 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.08 ( R17.00) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $53.78) Goud per fyn-ons…

Skoenmaker hou by jou lees

Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere.  Veral as dit kom by grond. TLU SA het al lankal daarop gewys…

Album beeld 120 jaar landbou uit

‘n Gedenkalbum word Woensdag op TLU SA se nasionale kongres in Pretoria bekend gestel. Alhoewel die album die verhaal vertel van TLU SA se 120-jarige bestaan, sal dit ook die…

Noord-Kaap steun Cyril

Die eerste provinsie wat hul steun aan Cyril Ramaphosa gegee het om Zuma te vervang is die Noord-Kaap. Intussen het Bheki Cele, afgedankte polisie kommissaris en deesdae adjunkminister, in Durban…

Nog ‘n hospitaal in die knyp

Na R1miljard se skenkings en nege maande se werk is die Nelson Mandela Kinderhospitaal nog nie in volle werking nie en kan operasionele koste steeds nie gedek word nie. Wat…

Polisie konfiskeer R6 miljoen renosterhorings

Die polisie het dwelms en renosterhorings van meer as R6 miljoen in twee operasies gekonfiskeer by die internasionale lughawe by Johannesburg. Vyf renosterhorings is gevind in bagasie wat onderweg was…

Begrotingstekorte voorspel probleme

Die middeltermyn begrotingsdebat lê voor die deur en Suid-Afrika se ekonomie is op die rommelhoop en verdere en moontlike verdere afgradering deur agentskappe dat Suid Afrika nie sy skuld kan…

Afriforum stig teen-rassime eenheid

Die burgerregte organisasie Afriforum het ‘n anti-rassisme eenheid gestig om “rassisme in alle vorme” te beveg. Snaakse bedmaats kom na vore met Rhoda Kadalie as een van die rolspelers wat…

Nuusflitse

Kaap Skiereiland Universiteit loop deur Die Kaapse kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het deurgeloop onder ‘n aantal petrolbom aanvalle.  Sekuriteit en die brandweer het die brande onder…

Nepotisme

Dit is maklik om familie- of vriende-begunstiging te ontken deur dit met ‘n ander rede te probeer omseil. In die geval van Nkosazana Dlamini-Zuma word aangevoer dat haar naam in…

Irma veroorsaak miljarde euro skade

Die orkaan Irma het miljarde euro se skade aangerig in die grootste deel van die Karibiese Eilande, en word beskou as die ergste storm wat die gebied in die afgelope…

EU verdeeld oor Turkse lidmaatskap

Duitsland se Bondskanselier Angela Merkel se oproep aan lidlande van die Europese Unie om teenkanting te bied teen die moontlikheid van lidmaatskap van Turkye, is met verdeeldheid ontvang. Finland was…

Hongarye gaan EU beslissing beveg

Die beslissing van die Europese Unie se hoogste hof, wat Hongarye verplig om die kwotastelsel vir onwettige immigrante te aanvaar soos deur die EU bepaal word, het slegs die begin…

Nigel Farage is hoofspreker by AFD

Nigel Farage, die voormalige leier van die nasionalistiese UK Party in Brittanje, en tans die hoof van Brexit se veldtog om Brittanje te bevry van EU lidmaatskap, was die hoofspreker…

Karibiese Eilande trotseer orkaan José

Terwyl die Sint Maarten Eiland se inwoners nog spartel om die gevolge van orkaan Irma te verwerk, is ’n tweede orkaan, José, onderweg en is ook as Kategorie 5 geklassifiseer….

Orkaan en tornado’s tref Florida

Minstens ses tornado’s het saam met Orkaan Irma die kus van die Amerikaanse deelstaat Florida bereik en met verwoestingswerk voort gebeur terwyl miljoene mense die gebied inderhaas verlaat het. Die…

Noord-Korea sê VSA gaan duur betaal

Die kommunistiese Noord-Korea het weer ’n ernstige waarskuwing gerig dat Amerika duur sal betaal as die Verenigde Nasies verdere sanksies gaan toepas op sy land. Pyongyang het gewaarsku dat die…

Wêreld Nuusflitse – 12 September

Italië Swaar reën gepaard met sterk winde en oorstromings in Italië het die dood van minstens ses mense veroorsaak en in sekere stede is ’n noodtoestand afgekondig wat klaarblyklik gehelp…