ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 11, 2017

Ekonomiese aanduiders : 11 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.91 ( R12.78) Rand / euro  R15.50 ( R15.41) Rand / Britse pond R17.00 ( R16.78) Brent Ruolieprys per vat $53.78 ( $54.49) Goud per fyn-ons…

Die Wonder van my Verlossing!

Ef. 2:8  Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; Dit is goed dat ons onsself gereeld…

Kaaskoek nagereg

Wat is daar vir die naweek saam met tee of koffie? Die lente is op pad en miskien sal die volgende kaaskoek heerlik wees. Ons het dit in glasies gemaak…

Aspersies / Asparagus officinalis

Aspersies is heerlik en vars en so sag op die tong. Dit is in die familie Asparagaceae en die genus is Asparagus en die rang is Asparagales. Aspersies is ‘n…

Motorrubriek – Porsche 911 Carrera GTS PDK

  Wanneer daar aan die Porsche 911 Carrera GTS gedink word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae toe die eerstes in die 1960’s op die toneel…

Afriforum borg Staal Burger, nie HF Verwoerd

Die afgelope 2 weke reeds, word daar elke Saterdag- en Dinsdagaand op Pretoria FM ‘n nuwe reeks “Staal Burger”-programme uitgesaai. Volgens ‘n advertensie wat daarmee saam uitgesaai word, word die…

Fopnuus oor Steve se konsert

Ene Johan de Villiers, bekend vir sy nydigheid teenoor Afrikaners, het op 8 September 2017 ‘n brief met fopnuus aan die Huffington Post gestuur. Die opskrif was (in Engels) –…

TLU SA 120 jaar gevier by kongres

Vanjaar se nasionale kongres van TLU SA gaan iets besonders wees, sê sy hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA vier hierdie jaar sy 120ste bestaansjaar, en tydens die kongres…

Zuma strategie al hoe duideliker

ANC-president, Jacob Zuma, se ex-vrou gaan volgens ‘n aankodiging ingesweer word as ‘n lid van die parlement. Sy was voorheen minister in Zuma se kabinet totdat sy voorsitter van die…

Voëlgriep knel Wes-Kaap

Pogings om die verspreiding van voëlgriep in die Wes-Kaap te voorkom, het die provinsie gedwing om ’n goed beplande strategie te volg alhoewel voorkoming nie maklik is nie. Meer as…

Ramaphosa uitgesproke

Cyril Ramaphosa het in Kimberley by ‘n vergadering gesê dat alle semi-staatsinstellings gekaap is aangesien ‘n sekere “familie” toegelaat is om verwoesting te saai binne Eskom, Prasa, Transnet, SAUK en…

Seksuele teistering beweer in DA

‘n Senior lid van die DA in die Oos-Kaap ontken enige bewerings van seksuele teistering ten spyte daarvan dat die party hom skuldig bevind het tydens ‘n dissiplinêre verhoor. Die…

Addington hospitaal het personeel probleme

Die Addington hospitaal in Durban gaan gebuk onder personeel tekorte en veral spesialis dokters. Beddens se besetting moes verminder word in die pediatriese afdeling van 22 na 12, aangesien daar…

Ouditfirma en die Guptas

Die ouditeursfirma, KPMG, se betrokkenheid by die Gupta familie kom al hoe meer na vore. KPMG se oudit in Linkway Trading is een van die knelpunte, want dit word beweer…

Sjinese kry groot omstrede tenders

Twee groot kontrakte tussen die regering en ‘n Sjinese semi-staatsinstelling gaan klaarblyklik voort ten spyte daarvan dat beide tenders  nie voldoen het aan die verkrygingsvoorskrifte ten opsigte van tenders nie….

Merkel steun Venezuela opposisieparty

Die Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, skaar haar by die opposisiepartye in Venezuela wat hulle beywer vir afsetting van die land se president. Kanselier Merkel het die afgelope week indringende…

Sint Maarten geplunder na orkaan

Die gepeupel op die Karibiese Eiland, Sint Maarten, het van die verwoestende orkaan Irma gebruik gemaak om winkels en ander ondernemings te plunder terwyl die gebied in totale chaos verkeer….

Trump jnr. – Geen gekonkel met Russe

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se oudste seun het die Kongres meegedeel dat hy beslis nie met Russiese beamptes geheul het tydens die 2016 veldtog van die presidentsverkiesing nie. Donald…

Spaanse hof verwerp Katalonië referendum

Regters in Madrid het die wet wat in Katalonië deurgevoer is om ’n referendum te hou oor onafhanklikheid, summier verwerp. Die Grondwethof se beslissing dat die referendum van 1 Oktober…

Hewige aardbewing tref Meksiko

Die afgelope naweek het ’n hewige aardbewing wat 8,2 op die Richterskaal geregistreer het, die suidelike deel van Meksiko geskud. Die inligting is deur die Meksikaanse Seismiese Instituut vrygestel maar…

Orkaan Irma oortref alle rekords

Orkaan Irma het alle vorige rekords oortref en het na ’n tydsduur van langer as 35 uur, en ’n windspoed van tot 300 kilometer per uur, verwoesting gesaai oor ’n…

Noord-Korea skrik nie vir sanksies

Noord-Korea het Saterdag sy Stigtingsdag feesvieringe gehou en gesê meer kernwapen, bomme en ballistiese missiele sal ontwikkel en vervaardig word wat massavernietiging teweeg kan bring. Die kommunistiese leier het die…

rolex replicas for sale