ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 8, 2017

Ekonomiese aanduiders : 8 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.78 ( R12.81) Rand / euro  R15.41 ( R15.28) Rand / Britse pond R16.78 ( R16.70) Brent Ruolieprys per vat $54.49 ( $53.38) Goud per fyn-ons…

Malema se graad in rassehaat

Julius Malema se uitlating by die gradeplegtigheid waar hy ’n honneursgraad in filosofie ontvang het dat “Afrikaans gebruik word om wit heerskappy in Suid-Afrika te laat voortbestaan”, is ’n tipiese…

ANC lyfwagte swaai AK47

Terwyl die Moerane kommissie van ondersoek die politieke geweldpleging in Natal ondersoek, het ‘n video die lig gesien van twee swart mans wat dreig om ‘n “hond” te skiet, en…

Sanlam se verdienste val

Die lewensversekeraar Sanlam het ‘n 19% daling in sy halfjaarlikse wins aangetoon. Die resessie het die groep seer gemaak, veral in die plaaslike mark.

Shoprite kry slae

Die Nasionale Verbruikers Tribunaal het bevind dat Shoprite hul skuldig gemaak het aan “roekelose uitleen praktyke”. Die voedselreus is met R1 miljoen beboet. Die praktyk spruit voort uit die uitleen…

Transnet beplan afleggings

In ‘n poging om hul skuldlas te verlig beplan Transnet ‘n massiewe aflegging van personeel. Volgens bronne het Transnet 655 aansoeke vir vrywillige afleggings goedgekeur waarvan 209 op bestuursvlak is. …

Twee verdagtes in staatsvoertuig gearresteer

Twee verdagtes is suid van Johannesburg gearresteer in ‘n Gauteng staatsvoertuig met mortier bomme in die bagasiebak. Die mortiere word gereeld gebruik om OTM punte oop te blaas. Dit is…

Zuma se regter aanstelling bevraagteken

Regter Leona Theron, wat deur ANC-president Jacob Zuma aangestel is, en wat die eerste swart vroueregter was, kom nou onder die vergrootglas. Sy het volgens inligting sakeverbintenisse gehad met Zuma…

Verspreiding van immigrante deur hof beslis

Die Europese Unie se hoogste hof het Woensdag Slowakye en Hongarye se eise teen die verspreiding volgens die kwotaprogram vir onwettige immigrante wat deur die EU voorgeskryf word, verwerp. Talle…

Plastiek besoedeling – mens se ondergang

Klein mikroskopiese stukkies plastiek is gevind in die “skoonste kraanwater” regoor die wêreld, en toetse wat gedoen is toon dat daar bykans geen plek is waar die verskynsel afwesig is…

Kataloniërs maak gereed vir verkiesing

Parlementslede van Katalonië het ’n wet deurgevoer wat die weg baan vir ’n referendum oor onafhanklikwording en afskeiding van Spanje. Die referendum wat gehou sal word, is reeds deur die…

Die son kan wêreld kommunikasie kelder

Die son het twee uitstralings van massiewe uitbarstings ondergaan, waarvan een die grootste voorval is wat tot nog aangeteken is in die afgelope dekade. Alhoewel die geweldige en ongewone uitbarstings…

Orkaan Irma verwoes Karibiese eilande

Orkaan Irma het ’n spoor van totale verwoesting en algehele chaos gelaat in die Franse eiland Barbuda in die Karibiese See gebied. Die eerste berigte wat ontvang is, dui daarop…

IS-terroriste kry galbitter verhoor

Die howe in Irak is besig om gereed te maak vir die verhoor van Islamitiese Staat terroriste wat die afgelope weke in hegtenis geneem is deur die Irakse weermag soldate….

rolex replicas for sale