ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: September 7, 2017

Ekonomiese aanduiders : 7 September 2017 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.81 ( R12.90) Rand / euro  R15.28 ( R15.39) Rand / Britse pond R16.70 ( R16.83) Brent Ruolieprys per vat $53.38 ( $52.38) Goud per fyn-ons…

Boere moet weer na veiligheid kyk

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven…

Christelike skole moet sterk staan

Skole moet nie toelaat dat die organisasie Ogod hulle afpers en intimideer wat godsdiensbeoefening in skole aanbetref nie en hulle staan onder geen verpligting om aan dié organisasie verantwoording te…

Rou riool loop in Vaaldam,, bedreig PWV

Miljoene mense in die PWV-gebied word bedreig deur besoedelde water wat in die Vaaldam invloei. Kabeldiefstal by die Frankfort-rioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik…

Shaun Abrahams bevestig ondersoek

Die Nasionale Vervolgings Gesag se hoof, Shaun Abrahams , het bevestig dat die polisie ondersoek instel na die gelekte e-posse wat die indruk skep dat die Gupta familie Zuma se…

Hlaudi Motsoeneng ontken verantwoordelikheid

Die regsverteenwoordiger van die voormalige hoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, beweer dat Motsoeneng nie verantwoordelik is vir die koste verbonde aan die ontslag van agt joernaliste in 2016 nie….

Sewe persone geskiet in Johannesburg

‘n Skietry het in Johannesburg sentrale sakegebied plaasgevind. Twee mense is in ‘n kritieke toestand, terwyl die ander vyf in die hospitaal behandel is. Die voorval het in Kerkstraat in…

Binnelandse sake amptenare in hof

Sewe persone, onder wie drie amptenare van die Departement van Binnelandse Sake, is gearresteer op klagtes van bedrog en oortreding van die immigrasie wet. Die persone was betrokke by die…

Kevin Anderson maak geskiedenis

Die Suid-Afrikaanse tennisspeler, Kevin Anderson, het geskiedenis gemaak deur die halfeindstryd in die Amerikaanse Ope te haal. Hy het in ‘n  stryd van drie en ‘n half uur die Amerikaner…

VSA begin oprigting van grensmuur

Die Amerikaanse regering het vier kontrakteurs aangewys om die grensmuur wat van beton sal wees, tussen Meksiko en die VSA op te rig. Dit is die eerste groot tree om…

Reuse asteroïede vlieg verby aarde

’n Reuse asteroïede is besig om skadeloos verby die aarde te vlieg alhoewel die “rotsblok” nie baie vêr verby ons planeet beweeg nie. Wetenskaplikes het reeds verklaar dat die massiewe…

Brasilië vervolg twee oud presidente

  Twee van Brasilië se voormalige presidente wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n kriminele organisasie gehad het om ’n massiewe korrupsie bedryf aan die gang te hou, het tot…

Geheime Brexit dokument lek uit

Die Britse eerste minister, Theresa May het vroeër gesê die vrye beweging van werkers na en van Brittanje sal moet beëindig na Brexit afgehandel is, en ’n uiters vertroulike dokument…

Orkaan Irma dalk erger as Florence

Die Orkaan Irma wat onderweg is na die Karibiese gebied is as ’n Kategorie 5 geklassifiseer, wat beteken dit is veel erger as die vorige orkaan, Florence, wat die deelstaat…

Terroriste kry nog terugslae

Soldate van die Siriese weermag, gerugsteun deur Russiese vegvliegtuie met aanvalle op terroriste basisse, het na drie jaar van oorlog die Islamitiese Staat (IS) doeltreffend verslaan in die stad Deir…

Wêreld Nuusflitse – 7 September

Orkaan Irma Die Orkaan Irma, wat kategorie 5 gegradeer is, het dele van die Karibiese  Eilande getref, en ’n windspoed van 300 kilometer per uur saam met swaar reën neerslae…