Ekonomiese aanduiders : 6 September 2017 (oggend)
Rand / VSA dollar R12.90 ( R12.94) Rand / euro R15.39 ( R15.41) Rand / Britse pond R16.83 ( R16.74) Brent Ruolieprys per vat $53.38 ( $52.34) Goud per fyn-ons…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Rand / VSA dollar R12.90 ( R12.94) Rand / euro R15.39 ( R15.41) Rand / Britse pond R16.83 ( R16.74) Brent Ruolieprys per vat $53.38 ( $52.34) Goud per fyn-ons…
Die feit dat die land se ekonomie nie meer in ‘n tegniese resessie verkeer nie, is te danke aan die reuse bydrae wat landbou gelewer het. Volgens die statistikus-generaal het…
Die Vrystaatse departement van landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en die versuim van die departement om sy 2015/16 jaarverslag ter tafel te lê, wys dat die bewering rakende die…
Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer…
Die nuutste Aarto wet is die parlement goedgekeur ten spyte van ‘n sterk pleidooi daarteen deur VF Plus. Dit baan die weg vir die inwerkingstelling van ‘n strafpunte stelsel waar…
Brandbestryders het ‘n brand in die Hottentots Holland Natuurreservaat onder beheer gebring wat Maandagnag ontstaan het. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie. Tans wil dit nie voorkom…
Die minister van water en omgewingsake, Edna Molewa, het vir ‘n derde keer nie opgedaag voor die parlement se portefeulje komitee nie. Sy moes Dinsdag kom verduidelik hoe en hoekom…
Die skokkende wyse waarop ʼn bejaarde hoësorg pasiënt in die staatshospitaal op Belfast behandel is, is onaanvaarbaar en die VF Plus sal by dié provinsie se minister van gesondheid op…
Ten spyte van bewerings van politieke inmenging het Suid-Afrika en Rusland ‘n ooreenkoms aangegaan om gas aan die weskus te ontgin. Die $400 miljoen ooreenkoms met Rosgeo laat Rusland toe…
Johannesburg se City Power het in ‘n verklaring gesê dat slegs 7% van die ongeveer 143 persone wat gevang is vir kabeldiefstal, skuldig bevind is in 2016. Die rede vir…
Die DA het behoorlik bloedneus in die parlement gekry tydens sy mosie om ‘n vervroegde algemene verkiesing te eis. Slegs 83 parlementslede het ten gunste van die mosie gestem en…
President Vladimir Putin van Rusland het weer soos sy gebruik is, ’n jaarlikse rondte gedoen by verskeie skole in die land waar hy nader aan skoliere beweeg en aan hulle…
’n Muntstuk wat terug dateer uit 1923 en wat Duitsland se moeilike ekonomiese jare na die Eerste Wêreldoorlog uitbeeld is pas ontdek en word vir veilige bewaring in ’n museum…
Te midde van stygende spanning tussen Suid-Korea en sy noordelike buurstaat het die regering van Seoel gevra dat Amerika meer wapens beskikbaar stel om die land te beveilig teen Noord-Koreaanse…
Enige bedreiging wat tot Amerika gerig word deur Noord-Korea sal begroet word met ’n massiewe militêre reaksie, en dit sluit in die moontlike bedreiging van Guam en al sy bondgenote….
In die krisis rondom Noord-Korea het die Russiese president, Vladimir Poetin, Dinsdag ’n ernstige waarskuwing gerig teen die militêre histerie wat kan losbars en lei tot ’n vernietigende oorlog. Poetin…
VSA Orkaan Irma, wat ook kategorie 4 gegradeer is, versterk steeds terwyl dit onderweg is na die Karibiese gebied asook na die Amerikaanse deelstaat Florida en Puerto Rico, die Dominikaanse…
Nuutste kommentaar