Wêreld Nuusflitse – 7 Augustus

Rusland

President Vladimir Poetin van Rusland het glo deelgeneem aan ’n sterkman byeenkoms in die land, te midde van ’n geweldige hittegolf.

 

Duitsland

Sjinese toeriste is in Duitsland in hegtenis geneem nadat hulle die bekende “Hitler-groet” in die openbaar gemaak het.

 

Saoedi-Arabië

Minstens 14 pro-demokratiese protesteerders gaan waarskynlik gefusilleer word in Saoedi weens “negatiewe” uitsprake teen die hiërargie.