SA Express ook in die rooi

Lynne Brown, die minister van openbare ondernemings, het voor ‘n parlementêre komitee gesê dat SA Express nie geprivatiseer sal word nie ten spyte van die lugdiens se finansiële probleme.

‘n Konsultant studie is reeds einde 2016 aan die regering oorhandig en word nou (eers) bestudeer.

So vreet die semi-staatsinstellings Jan Publiek se geld dag vir dag op.