SA afrigters nie meer goed genoeg nie

Dit blyk asof Krieket Suid Afrika meer vertroue in oorsese afrigters het as Suid-Afrikaanse afrigters.

Dit blyk na spekulasie dat Ottis Gibson, ‘n Wes-Indiese bouler,  glo genader is om by Russel Domingo te vervang.

Sportkommentators begin reeds praat van ‘n krieketkaping.

Foto: Ottis Gibson