Rekenaars gesteel by Kompetisie Kommissie

 

Twee skootrekenaars is gesteel van die Kompetisie Kommissie in Pretoria.

 

Dit is nog een van ‘n reeks diefstalle by regeringsinstellings.

 

Die diefstal het skynbaar helder oordag plaasgevind en die rekenaars het inligting bevat rondom kartel bedrywighede.

 

Dit laat die vraag ontstaan wie verantwoordelik is vir die diefstalle en wie gaan baat by die “vernietiging” van inligting op die rekenaars.