Pravin roep regslui in

Die voormalige minister van finansies, Pravin Gordhan, het regslui genader na aanvalle deur Duduzane Zuma op hom.

Zuma jnr., seun van die land se president, het in ‘n sterk bewoorde verklaring uitgevaar teen Gordhan oor sy pogings om verkope van die Gupta broers se belange te stop.