OR Tambo werknemers vas oor dwelms

 

Twee werknemers van die OR Tambo lughawe is gearresteer op klagtes van dwelmsmokkelary.

 

Dit volg nadat kokaïne ter waarde van meer as R5,2 miljoen in hul besit gevind is.

 

Dit is in hul handbagasie gevind.